Makhato Lodge 106
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Huisreëls
'n Eenmalige bewaringsfooi word per voertuig gehef. Gaste moet hieroor navraag doen aangesien die fooi onderhewig aan verandering is.
'n Sleutel- en breekskadedeposito word gehef.
Kinders ouer as 2 vorm deel van die aantal gaste per eenheid.
Geen harde musiek word toegelaat nie en gaste moet asb. nie die eetgerei, breekware, beddegoed ens. skuif tussen eenhede nie. Elke eenheid het 'n ander eienaar.
Geleenthede word nie toegelaat by die eenhede nie.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Hout is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Al die paaie in Sondela is grondpaaie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sondela Natuurreservaat, Plaas Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo