+39
Selfsorg in Waterberg

Makhato Lodge 7

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Sonet J
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Heerlike atmosfeer en ons kan lekker ontspan en kuier by Sondela. Ons het 'n jaarlikse familie mini-vakansie by Sondela en dit is nou al ons vierde keer in hierdie huis. Pragtige plek wat goed toegerus is. Dit het groot en ruim vertrekke en ons voel elke keer baie tuis. Die loft met ekstra beddens maak dit moontlik vir groot groepe mense om saam te bly. Ons geniet dit om daar te bly en mooi herinneringe te maak. Die diere kom kuier ook graag daar en geniet die watergat in die tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eve V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Lovely, will be back definitely. Very comfortable and a well-equipped kitchen. A bonus having DStv is greatly appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonet J
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

'n Baie aangename naweek met familie in 'n mooi groot en pragtige lodge! Ja, ons het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantasties. Ons het baie lekker gebly. Pragtige plek en ons sal definitief weer daar bly. Ons beveel die plek aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Gerieflik toegerus met alles wat nodig is. Pragtig en ruim! Ons was baie verras, die foto's beeld die huis heelwat kleiner uit. Dis groot, netjies en het alles wat jy nodig het, beskikbaar. Mal oor al die ruimtes wat geskep is om lekker buite te sit. Unieke styl in die badkamers en die buitestort is heerlik! Baie lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jul 2023

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Maxie B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Bosveld-kuier uit die boonste rakke! Makhato Lodge 7 kan met die grootste vrymoedigheid aanbeveel word. Die plek is baie ruim en goed toegerus. Ons het welkome besoekers uit die natuur ontvang ─ die pragtigste Njalas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2021

Huis goed toegerus, baie netjies en ruim. Lekker kuierhuis. Huis goed toegerus, netjies en ruim. Stortkoppe kort bietjie aandag aangesien water nie lekker deur gevoer word en buitekraan kort tuinslang fittings. Buite kussings moet ook vervang word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Fred I
Kort verblyf
3.6
Jun 2021

Ons het baie lekker gekuier en die fasiliteite is puik. Dit maak egter nie sin om 3 uur eers te kan inklok en dan Sondag weer 10 uur uit te wees nie, so 'n vermorsing van kosbare kuier tyd. Hoekom nie net die Sondag uitklok-tyd na 3 uur die middag verander nie, en nuwe gaste die volgende dag eers toe te laat wat dan in die week kuier?

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 255

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 3 270
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 270
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 270
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Sondela Nature Reserve, Farm Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fe059e4ba39326b8c29ebc641c5b3be3f541e762ac9066d9f545b7ba6067ef283861aa1c86ebc98b7753025fdfe0314f53b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 270 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926445841047 28.392132309262
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang