Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Lodge 7

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Eenmalige bewaringsfooi word per voertuig vereis. Gaste moet hieroor navraag doen aangesien die fooi kan verander.
'n Sleutel- en breekskadedeposito word vereis.
Kinders ouer as 2 jaar tel as 'n persoon en vorm deel van die aantal gaste per eenheid.
Geen harde musiek, die skuif van eetgerei, breekware en beddegoed tussen eenhede word toegelaat nie aangesien elke eenheid 'n ander eienaar het.
Funksies word nie by die eenhede toegelaat nie.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Hout is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Al die paaie in Sondela is grondpaaie.
Troeteldiere word nie by Sondela toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 270
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 270
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 270
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Tweefontein-plaas 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fe059e4ba39326b8c29ebc641c5b3be3f541e762ac9066d9f545b7ba6067ef283861aa1c86ebc98b7753025fdfe0314f53b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 270 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926445841047 28.392132309262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang