Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Lodge 7

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 157

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Makhato Lodge 7
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.0/5
Sonet J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet J

'n Baie aangename naweek met familie in 'n mooi groot en pragtige lodge!

Ja, ons het dit baie geniet!

Eloise K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise K

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly. Pragtige plek en ons sal definitief weer daar bly. Ons beveel die plek aan.

Adele H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele H

Gerieflik toegerus met alles wat nodig is. Pragtig en ruim!

Ons was baie verras, die foto's beeld die huis heelwat kleiner uit. Dis groot, netjies en het alles wat jy nodig het, beskikbaar. Mal oor al die ruimtes wat geskep is om lekker buite te sit. Unieke styl in die badkamers en die buitestort is heerlik! Baie lekker geslaap!

Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Maxie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxie B

Bosveld-kuier uit die boonste rakke!

Makhato Lodge 7 kan met die grootste vrymoedigheid aanbeveel word. Die plek is baie ruim en goed toegerus. Ons het welkome besoekers uit die natuur ontvang ─ die pragtigste Njalas.

Wilma V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wilma V

Huis goed toegerus, baie netjies en ruim. Lekker kuierhuis.

Huis goed toegerus, netjies en ruim. Stortkoppe kort bietjie aandag aangesien water nie lekker deur gevoer word en buitekraan kort tuinslang fittings. Buite kussings moet ook vervang word.

Fred I - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fred I

Ons het baie lekker gekuier en die fasiliteite is puik.

Dit maak egter nie sin om 3 uur eers te kan inklok en dan Sondag weer 10 uur uit te wees nie, so 'n vermorsing van kosbare kuier tyd. Hoekom nie net die Sondag uitklok-tyd na 3 uur die middag verander nie, en nuwe gaste die volgende dag eers toe te laat wat dan in die week kuier?

Vanaf
Vanaf R3 270
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 270
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Tweefontein-plaas 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fe059e4ba39326b8c29ebc641c5b3be3f541e762ac9066d9f545b7ba6067ef283861aa1c86ebc98b7753025fdfe0314f53b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 270 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926445841047 28.392132309262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang