Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Lodge 72

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 156

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 1 resensie vir Makhato Lodge 72
Netheid
2.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Robyn S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Robyn S

Makhato Lodge 72 is lieflike maar die eenheid is nie.

Makhato Lodge 72 is 'n baie lekker vakansieplek en die mense wat daar werk is vreeslik behulpsaam en vriendelik. Ons is net vreeslik teleurgesteld in die toestand van eenheid 72. Vir die prys wat ons betaal het, voel ons dat die plek sleg onderhou is en dit het die vakansie bietjie onaangenaam gemaak.

Vanaf
Vanaf R2 180
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 180
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Tweefontein Plaas, 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffb9d2c069118ff6992d261ade057f7149d3d5b65bd3ee4a76840a1c261474fbd5ac2089452a740408f3dda6b904a89a365e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 180 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926416652722 28.39211085159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang