Makhato Lodge 72
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sondela Natuurreservaat, Tweefontein Plaas, 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R2 180 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Makhato Lodge 72 is 'n selfsorg-lodge met 'n grasdak wat in die Sondela Natuurreservaat naby Bela-Bela geleë is. Dié privaat wildreservaat is in Limpopo net 150 km van Johannesburg af en hier kan gaste die rustigheid van die bosveld geniet en wild soos sebras, koedoes, rooibokke en kameelperde, asook verskeie voëlspesies gewaar.
Die lodge bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 3 badkamers, 'n solderkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die solderkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus, en daar is 'n toonbank met 6 stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die sitarea lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels waar gaste hul maaltye kan geniet, asook 'n ingeboude braai. Die huis het ook 'n boma met 'n vuurput en sitplek om 'n ontspanne bosveld-atmosfeer te verleen.
Daar is 'n restaurant, kroeg, plaasstyl-koffiewinkel, 'n algemene handelaar wat basiese benodigdhede aanhou, gemeenskaplike swembaddens, 'n wildsentrum en die Iketla Wellness and Spa-sentrum op die perseel. Gaste het ook toegang tot verskeie aktiwiteite soos wildritte, perdritte, fietse wat te huur is, 'n 4x4-hindernisbaan en begeleide vierwielmotorfietsritte.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sondela Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 176
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Sondela Natuurreservaat, Tweefontein Plaas, 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Makhato Lodge 72 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sondela Natuurreservaat, Tweefontein Plaas, 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang