Maki-Saki Boutique Selfsorg
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Tarryn B - Jul 2024
Algehele gradering
Place of heaven.
Maki-Saki Boutique Selfsorg se terugvoer
Thanks Tarryn for your beautiful review.
You were amazing guests.
Thank you
Estelle
Liezle B - Jun 2024
Algehele gradering
As a family we had an amazing weekend making memories.
Maki-Saki Boutique Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Liezl vir jou mooi woorde.
Jul sal altyd met ope arms terug verwelkom word. Julle was 10/10 gaste.
Shaleen F - Apr 2024
Algehele gradering
Blissful, relaxed, restful.
Maki-Saki Boutique Selfsorg se terugvoer
Dear Shaleen and friends,
Many thanks for your support. You were great guests.
We hope to see you back in the near future.
Take care.
Estelle
Louise B - Feb 2024
Algehele gradering
Blissful.
Ashstun D - Apr 2024
Algehele gradering
We were welcomed with smiles and great conversations. The owner surprised us with.
Juanne W - Okt 2023
Algehele gradering
The perfect adult vacation.
Maki-Saki Boutique Selfsorg se terugvoer
Beste Juanne
Vreeslik dankie vir jou mooi resensie.
Dit was heerlik om jul hier te he.
Ek hoop ons sien jul spoedig weer.
Mag julle 'n wonderlike nuwejaar tegemoet gaan en God jul ryklik seen in als wat jul doen.
Vriendelike groete
Savy en Estelle
Lynnette S - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike winterwegbreek.
Maki-Saki Boutique Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Lynette vir jul pragtige resensie. Ons as gastehuis eienaars waardeer hierdie tipe resensies ongelooflik baie.
Jul was wonderlike gaste en ons sal jul graag in die toekoms weer wil sien.
Vriendelike groete
Estelle
Natrisha D - Mei 2023
Algehele gradering
Baie mooi en moderne plek met 'n baie vriendelike gasvrou.
Maki-Saki Boutique Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Natrisha. Hoop om jul gou weer te sien. Vriendelike groete. Estelle
Tabassum A - Apr 2023
Algehele gradering
The most relaxing, clean and comfortable stay.
Maki-Saki Boutique Selfsorg se terugvoer
Thank you Tabassum for your review. You have been a lovely guest and left the house in such an immaculate condition. Hope to see you back soon.
Estelle
Katja S - Apr 2023
Algehele gradering
Absolutely beautiful place for rest and relaxation.
Maki-Saki Boutique Selfsorg se terugvoer
Dear Katja,
Thank you for the review. We were honoured to have such an amazing group of people. Thanks for leaving everything in such a clean manner. We highly appreciated it. We hope to see you back soon again. Warm regards,
Estelle
Donna W - Feb 2023
Algehele gradering
Friendly, very very clean, exceptionally organised, lovely owners and beautiful.
Maki-Saki Boutique Selfsorg se terugvoer
Hi Donna,
Thank you for the review.
It was lovely having you stay with us. Sorry for the late response. We hope to see you back soon.
Kind regards,
Estelle
Joey K - Okt 2023
Algehele gradering
Veilig, skoon, heerlik.
Maki-Saki Boutique Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Vir jul kuier by ons.
Jul was besonderse gaste
Groete
Stacey D - Okt 2022
Algehele gradering
Relaxing.
Maki-Saki Boutique Selfsorg se terugvoer
Thank you Stacey. You were amazing guests and have left the place absolutely spotless. Thank you so much.
Michael S - Jul 2022
Algehele gradering
Excellent and calm stay!
Maki-Saki Boutique Selfsorg se terugvoer
Dankie Michael.
Waardeer jou terugvoer.
Pest Control Specialists West Coast J - Jul 2022
Algehele gradering
Puik gastehuis, puik diens!
Lees meerMaki-Saki Boutique Selfsorg se terugvoer
Dankie liewe Annie vir jul ondersteuning. Jul was 10/10 gaste en beslis ‘n voorreg om jul as familie en besigheid by ons te kon he!
Ghaniema J - Mei 2022
Algehele gradering
Magnificent, awesome, value for money!
Lees meerMaki-Saki Boutique Selfsorg se terugvoer
Thank you for this beautiful review. As a guest, you were also amazing. Never have I seen any person leave our place in such a spotless condition. You became part of our Maki-Saki family and will always be welcomed with open arms.
Carl J - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie.
Maki-Saki Boutique Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Carl, vir die resensie.
Jul was fantastiese gaste en het my plek so pragtig mooi gelos.
Dit was 'n groot plesier om jul hier te verwelkom.
Hoop ons sien jul binnekort weer terug.
Groete
Estelle
Anthony A - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastic venue with a great host.
Maki-Saki Boutique Selfsorg se terugvoer
Dear Anthony
Thanks so much for your great review.
Hope to see you back soon.
Warm regards
Savy and Estelle
Leana L - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie en baie privaat al woon die eienaars op dieselfde perseel.
Maki-Saki Boutique Selfsorg se terugvoer
Liewe Leana
Baie dankie vir jul goeie resensie. Jul is ook 10/10 gaste en nog nooit het iemand ons plek so mooi en skoon gelos nie. Baie dankie daarvoor.
Groete
Savy en Estelle
Yolandi N - Apr 2022
Algehele gradering
Exceptional place.
Maki-Saki Boutique Selfsorg se terugvoer
Thank you for the review.
Much appreciated.
Estelle
Lyndie J - Mrt 2022
Algehele gradering
Top-gastehuis in Yzerfontein.
Lees meerMaki-Saki Boutique Selfsorg se terugvoer
Liewe Lyndie
Uit my hart uit vreeslik dankie vir julle resensie.
Net soos jul ons as gastehuise 'n resensie gee moet ek ook se julle was wraggies ster gaste om te he. Ek hoop ons sien jul gou weer in die toekoms. Mag die res van die jaar vir jul net die mooiste dinge inhou.
Natasha S - Feb 2022
Algehele gradering
Kwaliteit verblyf.
Maki-Saki Boutique Selfsorg se terugvoer
Baie dankie liewe Natasha vir jou mooi resensie.
Baie dankie ook vir die pragtige wyse waarop jul die plek gelos het.
Ons waardeer jul ondersteuning geweldig baie.
Hoop ons sien jul gou weer terug.
Groete
Savy en Estelle
Aneesah S - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastic and peaceful.
Lees meerBelinda B - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastiese geriewe, heerlik ontspan!
Christelle K - Des 2021
Algehele gradering
Fantasiese akkommodasie wat ons vir enige iemand sal aanbeveel.
Maki-Saki Boutique Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Christelle vir die mooi terugvoer.
Hoop om jul weer spoedig te sien.
Hendrik F - Aug 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Maki-Saki Boutique Selfsorg se terugvoer
Baie dankie vir so n pragtige resensie. Dit beteken baie vir ons.
Hoop ons sien jul spoedig weer.
Groete
Estelle
Riefaat H - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker, lekker, baie lekker.
Maki-Saki Boutique Selfsorg se terugvoer
Thank you for your positive feedback Riefat.
Hope to see you back.
Estelle
Katie E - Jan 2020
Algehele gradering
Amazingly fantasties.
Tiaan H - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastiese plek om te bly en goeie diens.
Maki-Saki Boutique Selfsorg se terugvoer
Tiaan, baie dankie vir hierdie gunstige resensie. Dit was lekker om julle hier te op die eerste nag van julle huwelik. Sterkte op julle pad, en ek hoop ons sien julle gou weer by Maki- Saki.
Groete,
Johann Engelbrecht
Arina T - Apr 2019
Algehele gradering
Stunning!
Maki-Saki Boutique Selfsorg se terugvoer
Hallo Arina
Baie dankie vir die gunstige resensie. Dit word opreg waardeer. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Johann Engelbrecht
Danie P - Mrt 2019
Algehele gradering
Sal dit vir enige iemand aanbeveel!
Maki-Saki Boutique Selfsorg se terugvoer
Beste Danie,
Baie dankie vir die gunstige terugvoer. Dit is regtig vir ons ‘n riem onder die hart. Hoop ons sien julle binnekort weer.
Maki-Saki groete
John D - Jan 2019
Algehele gradering
Nuut, netjies en baie geriewe. Vriendelike gasheer.
Lees meerMaki-Saki Boutique Selfsorg se terugvoer
John en Ilizma,
Baie dankie vir die gunstige resensie. Dit beteken regtig vir ons baie.
Nogmaals dankie.
Groete,
Johann
At P - Feb 2019
Algehele gradering
See-uitsig is baie beperk, maar beddens is gelukkig van die beste.
Maki-Saki Boutique Selfsorg se terugvoer
Ons is opreg teleurgesteld om van julle ervaring by Maki-Saki te verneem. As ons die resensie met al die ander resensies vergelyk wat ons by ons vorige gaste gekry het, is dit haas onmoontlik om te glo dat dieselfde gastehuis besoek is.
Soos duidelik blyk uit die ander resensies is netheid en tevrede kliënte vir ons ‘n absolute prioriteit, en so het ons ook tydens julle verblyf feitlik daagliks verneem of julle tevrede is. Ons het julle ook toegelaat om ‘n tweede slaapkamer te gebruik en om elektrisiteit na ‘n vrieskas in julle voertuig te gelei sonder enige addisionele koste.
Wat betref die breek van die soliede houtstoel kan ek onomwonde sê dat jou wederhelf die oggend vir ons om verskoning gevra het dat sy die stoel gebreek het. Ons was baie ontsteld omdat ons bekommerd was dat sy moontlik seergekry het. Sy het egter aan ons die versekering gegee dat sy haarself teen die eetkamertafel kon stut, wat gekeer het dat sy val en seerkry.
Tot ons ontsteltenis verneem ons nou in die resensie dat sy klaarblyklik wel seergekry het. Indien dit aan ons meegedeel was, kon ons die saak beredder het omdat ons aanspreeklikheidsversekering teen sulke ongelukke het.
Ons gaste se tevredenheid en veiligheid is vir ons ononderhandelbaar
Barenda T - Sep 2018
Algehele gradering
Ongelooflik fantastiese plek, uitstaande gasvrou en -heer.
Maki-Saki Boutique Selfsorg se terugvoer
Hallo Barenda,
Baie dankie vir hierdie pragtige resensie. Dit word opreg waardeer. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Nogmaals dankie.
Groete,
Johann
Inge Helena V - Sep 2018
Algehele gradering
Die beste wegbreek om te ontsnap van die besige gedruis van die stad.
Rene E - Aug 2018
Algehele gradering
Voortreflike akkommodasie!
Talia D - Aug 2018
Algehele gradering
Peace and tranquillity with an ocean breeze.
Lees meerMaki-Saki Boutique Selfsorg se terugvoer
Hallo Talia,
Thank you very much for this wonderful reference. It is sincerely appreciated. Hope to see you again soon.
Regards,
Johann Engelbrecht
Susan M - Sep 2018
Algehele gradering
Sielsvrede.
Maki-Saki Boutique Selfsorg se terugvoer
Hallo Susan
Baie dankie vir hierdie baie mooi resensie. Dit word opreg waardeer. Kom kuier gerus gou weer vir ons.
Groete
Johann
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duinebessiesingel 4, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang