Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maki-Saki Boutique Selfsorg

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinebessiesingel 4, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Maki-Saki Boutique Selfsorg is in die skilderagtige dorpie Yzerfontein, net 100 m vanaf Pearl Bay Beach geleë. Raak snags aan die slaap met die pragtige geluid van die branders wat op die rotse breek.

Die selfsorg-eenheid is op die grondvloer van die hoofhuis geleë met sy eie privaat ingang en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eenheid beskik oor 3 ruim slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers het direkte toegang tot die Jacuzzi en verhitte swembad. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak, en die derde badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis, eetarea en leefarea is oopplan. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, lugbraaier en 'n koffiemasjien. Die sitarea beskik oor rusbanke, 'n platskerm-TV met die volledige DStv-pakket, en gratis WiFi is beskikbaar. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

Gaste het eksklusiewe gebruik van alle geriewe. Daar is 'n elegante ontspanningsarea met 'n Jacuzzi, verhitte swembad en oefengeriewe. Die gimnasium is goed toegerus vir gaste wat wil oefen.

Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa bied 'n ontspannende, romantiese wegbreek of aktiewe vakansie. Jou gashere sal ekstra moeite doen om te verseker dat jou verblyf by Maki-Saki onvergeetlik is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Maki-Saki Boutique Selfsorg
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Duinebessiesingel 4, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • Gaste dink Maki-Saki Boutique Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinebessiesingel 4, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bc90cb4a710c08cc5c770403e4ed4eb544eab02d9c9271ec6d5f37f6ba5da55b4a61892bd931d3a79fba4064251fab3d6cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 38 5 1 5 4 Duinebessie Crecent Yzerfontein 7531 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.367600402327 18.168108399423

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang