Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makweti Safari Lodge

Lodge
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Suite sonder 'n swembad
Vanaf
Vanaf R 20 125
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke suite het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n badkamer met 'n stort en 'n Victoriaanse bad. Daar is ook 'n buitestort. Ander geriewe sluit 'n stoep met 'n uitsig, 'n sitarea, WiFi, lugversorging, 'n kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis en 'n haardroër in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Prys sluit in

Tariewe sluit alle maaltye, 2 safari-doendinge per dag en pendeldienste van Welgevonden Wildreservaat se hoofhek af in.

Huisreëls

Ongelukkig laat ons nie kinders onder 12 toe nie.

Enige stap-safari's moet vooraf gereël word en is onderworpe aan beskikbaarheid.

Tariewe sluit nie die volgende in nie:
Alkoholiese én nie-alkoholiese drankies, sigare en enige items van persoonlike aard. Fooitjies is nie ingesluit nie.

'n R85 bewaringsfooi van R165 is per persoon per nag betaalbaar. Hierdie tarief is onderworpe aan verandering en is betaalbaar wanneer jy vertrek. Fooitjies is nie ingesluit nie.

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.

Gaste moet asb. laat weet wanneer hulle gaan inklok omdat daar 'n vaste pendeldiens van en na die lodge van die lodge se hoofhek is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Swembad-suite
Vanaf
Vanaf R 21 505
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke suite het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n badkamer met 'n stort en 'n Victoriaanse bad. Daar is ook 'n buitestort. Ander geriewe sluit 'n stoep met 'n uitsig, 'n sitarea, WiFi, lugversorging, 'n kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis en 'n haardroër in. Elke suite het ook 'n privaat swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Prys sluit in

Tariewe sluit alle maaltye, 2 safari-doendinge per dag en pendeldienste van Welgevonden Wildreservaat se hoofhek af in.

Huisreëls

Ongelukkig laat ons nie kinders onder 12 toe nie.

Enige stap-safari's moet vooraf gereël word en is onderworpe aan beskikbaarheid.

Tariewe sluit nie die volgende in nie:
Alkoholiese én nie-alkoholiese drankies, sigare en enige items van persoonlike aard. Fooitjies is nie ingesluit nie.

'n R85 bewaringsfooi van R165 is per persoon per nag betaalbaar. Hierdie tarief is onderworpe aan verandering en is betaalbaar wanneer jy vertrek. Fooitjies is nie ingesluit nie.

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.

Gaste moet asb. laat weet wanneer hulle gaan inklok omdat daar 'n vaste pendeldiens van en na die lodge van die lodge se hoofhek is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R18 285
R 18 285 R 13 714
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luiperdkloof, Welgevonden Wildreservaat, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a3b69e56ded09886c9b104a4de59b699c65f0d5eb1b7a4dc578588a5360b5cf4e4fb7d975d5eeee26d3f76c37074ca5891b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R18 285 nouVanaf R13 714 per nag, vir 2 mense Luiperd Kloof Welgevonden Game Reserve 0530 Limpopo 021 201 8901 13:00-14:00 10:00 -24.201796 27.902495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang