Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malachite Place

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Leani S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Netjies en skoon verblyf met persoonlike aanrakinge en ekstra sorg. Ek wil graag ons opregte dank uitspreek vir die wonderlike ervaring wat ons hierdie afgelope naweek in julle pragtige vakansiewoning gehad het. Dit het regtig soos ‘n “tuiste weg van die huis” gevoel, en dit was duidelik dat elke detail met sorg oorweeg is. Van die handgeskrewe verwelkomingsnota tot die perfekte plasing van springmielies in die mikrogolfoond, die keurig uitgesoekte wyn, die lieflike piekniekmandjie, en die prettige bordspeletjies—elke aspek het iets besonders bygedra tot ons verblyf. Dit is hierdie persoonlike aanrakinge en ekstra sorg wat ons tyd by julle so spesiaal en onvergeetlik gemaak het. Ons sal nie die warmte en liefde wat julle in ons verblyf gesit het, vergeet nie, en ons sien reeds uit na ons volgende besoek. Baie dankie dat julle ons gesinsnaweek ‘n ervaring gemaak het wat ons nog lank sal koester.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laura
Malachite Place
What an absolute pleasure it was to host Leani and her family! Thank you for this incredible review, Leani - we are so glad you all had such a marvellous time. We look forward to welcoming you back to Mtunzini soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Laura Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Siyayi-rylaan 2, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae5868cb5b7bc9bddd4a7ac685d997530cbc74c3bbfdf927de624b358c514696da9970ea3eba30a47a601f24c068ac4f6319?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 2 Siyayi Drive Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.953996726112 31.759819241664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang