Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malachite Place

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 20 Sep 2024 tot 8 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Siyayi-rylaan 2, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 400 R1 120 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Malachite Place, vernoem na een van die voëls in die omgewing, is 'n opgeknapte dupleks wat ideaal is vir vakansiegangers en sakereisigers. Dit bied selfsorgverblyf, waar gaste die skoonheid van Mtunzini kan verken. Dit is in 'n veilige kompleks, naby die Umlalazi Natuurreservaat, waar gaste kan stap, voëlkyk en piekniek hou.

Dié huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na die sitarea met sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Die eetarea is ideaal om maaltye saam met familie of vriende te geniet. Daar is 'n werkspasie vir gaste, asook WiFi.

Die privaat tuin is 'n rustige oase waar gaste met 'n boek kan ontspan, 'n koppie koffie, of 'n ete kan geniet.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel. Mtunzini is 'n paradys vir voëlkyk-entoesiaste en bied spesies, soos die Palmneutaasvoël, Groenkolpensie, Gryssuikerbekkie, Koekoekvalk, Watertrapper, Bosloerie en Manglietvisvanger. Die verblyf is net meer as 1 km vanaf die Mtunzini Buiteklub, wat 'n weeklikse Parkrun aanbied, asook gholf, tennis en muurbal bied. Die klub het 'n gesinsvriendelike restaurant met 'n speelarea.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Laura Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Siyayi-rylaan 2, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Malachite Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Siyayi-rylaan 2, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae5868cb5b7bc9bddd4a7ac685d997530cbc74c3bbfdf927de624b358c514696da9970ea3eba30a47a601f24c068ac4f6319?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 2 Siyayi Drive Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.953996726112 31.759819241664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang