Mali Mali Safari Lodge
Beskrywing
Die oopplan-eenheid is geskik vir 2, is versier met 'n visarend-kopstuk en het 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n bad en buitestort. Tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi word voorsien. Die eenheid lei na 'n klein dek. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis wat gaste kan gebruik. Gaste moet asb. muskietweerder saambring en rook is verbode in die eenhede.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Neem asb. kennis dat 'n bewaringsfooi van R150 gehef word by die Ndlovumzi Natuurreservaat se hek.
Aandete is beskikbaar op versoek teen ’n ekstra koste beskikbaar.
Gaste moet asb. muskietweerder saambring.
Neem asb. kennis dat daar 'n 11 km-grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander weens onvoorsiene omstandighede.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en is dus dalk nie geskik vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Rook is verbode in die eenhede en gaste moet asb. nie die kaggels gebruik nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-eenheid is geskik vir 2 en het 'n koninggrootte-bed en 'n dek. Daar is 'n bad en buitestort met 'n unieke slangkop-ontwerp. Tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi word voorsien. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis wat gaste kan gebruik. Gaste moet asb. muskietweerder saambring. Rook is verbode in die eenhede.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Neem asb. kennis dat 'n bewaringsfooi van R150 gehef word by die Ndlovumzi Natuurreservaat se hek.
Aandete is beskikbaar op versoek teen ’n ekstra koste beskikbaar.
Gaste moet asb. muskietweerder saambring.
Neem asb. kennis dat daar 'n 11 km-grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander weens onvoorsiene omstandighede.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en is dus dalk nie geskik vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Rook is verbode in die eenhede en gaste moet asb. nie die kaggels gebruik nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-eenheid is geskik vir 2 en het 'n koninggrootte-bed met 'n kopstuk wat 'n ontwerp van 'n kraai se kop en 2 akkedisse het. Die eenheid het slegs 'n bad. Tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi word voorsien. Die eenheid lei na 'n klein dek. Gaste moet asb. muskietweerder saambring. Rook is verbode in die eenhede.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Neem asb. kennis dat 'n bewaringsfooi van R150 gehef word by die Ndlovumzi Natuurreservaat se hek.
Aandete is beskikbaar op versoek teen ’n ekstra koste beskikbaar.
Gaste moet asb. muskietweerder saambring.
Neem asb. kennis dat daar 'n 11 km-grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander weens onvoorsiene omstandighede.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en is dus dalk nie geskik vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Rook is verbode in die eenhede en gaste moet asb. nie die kaggels gebruik nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-eenheid is geskik vir 2 en het 'n koninggrootte-bed met 'n kopstuk met 'n ontwerp van 'n arendkop- en Afrika-masker. Daar is 'n bad en buite-stort. Tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi word voorsien. Die eenheid lei na 'n klein dek. Gaste moet asb. muskietweerder saambring. Rook is verbode in die eenhede.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Neem asb. kennis dat 'n bewaringsfooi van R150 gehef word by die Ndlovumzi Natuurreservaat se hek.
Aandete is beskikbaar op versoek teen ’n ekstra koste beskikbaar.
Gaste moet asb. muskietweerder saambring.
Neem asb. kennis dat daar 'n 11 km-grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander weens onvoorsiene omstandighede.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en is dus dalk nie geskik vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Rook is verbode in die eenhede en gaste moet asb. nie die kaggels gebruik nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea 'n enkelbed. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, 'n broodrooster, 'n tweeplaatstofie, breekware en eetgerei toegerus. Buite is daar 'n stoep met 'n braai-area op die grens van die kamp, langs die heining en wild.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Neem asb. kennis dat 'n bewaringsfooi van R150 gehef word by die Ndlovumzi Natuurreservaat se hek.
Aandete is beskikbaar op versoek teen ’n ekstra koste beskikbaar.
Gaste moet asb. muskietweerder saambring.
Neem asb. kennis dat daar 'n 11 km-grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander weens onvoorsiene omstandighede.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en is dus dalk nie geskik vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Rook is verbode in die eenhede en gaste moet asb. nie die kaggels gebruik nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim selfsorg-eenheid het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 'n balkon met 'n pragtige uitsig oor die Ndlovumzi Natuurreservaat. Die hoofslaapkamer is bo en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 2 enkelbeddens op die onderste verdieping. Daar is ’n kombuis is met 'n mikrogolf, elektriese braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste moet asb. muskietweermiddelsaambring. Let asb. dat rook in die eenheid verbied is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Neem asb. kennis dat 'n bewaringsfooi van R150 gehef word by die Ndlovumzi Natuurreservaat se hek.
Aandete is beskikbaar op versoek teen ’n ekstra koste beskikbaar.
Gaste moet asb. muskietweerder saambring.
Neem asb. kennis dat daar 'n 11 km-grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander weens onvoorsiene omstandighede.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en is dus dalk nie geskik vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Rook is verbode in die eenhede en gaste moet asb. nie die kaggels gebruik nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 6. Dit beskik oor 2 privaat slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die solderkamer, wat met buitetrappe bereik word, het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die eenheid gebruik 'n gemeenskaplike kombuis met 'n mikrogolf, elektriese pan en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste moet asb. muskietweerder saambring. Rook is verbode in die eenhede.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Neem asb. kennis dat 'n bewaringsfooi van R150 gehef word by die Ndlovumzi Natuurreservaat se hek.
Aandete is beskikbaar op versoek teen ’n ekstra koste beskikbaar.
Gaste moet asb. muskietweerder saambring.
Neem asb. kennis dat daar 'n 11 km-grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander weens onvoorsiene omstandighede.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en is dus dalk nie geskik vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Rook is verbode in die eenhede en gaste moet asb. nie die kaggels gebruik nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R527, Ndlovumzi Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang