Malmesbury Guesthouse
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sarel Cilliers-straat 53, Malmesbury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Vanaf R2 120 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Malmesbury Guesthouse is in Malmesbury geleë en bied B&B-verblyf in 'n stylvolle en rustige area. Malmesbury is in die hartjie van die Swartland geleë en is met pragtige bergreekse en graanlanderye omring.
Die gastehuis beskik oor 3 ruim slaapkamers. Elke slaapkamer het slaapplek vir 2 gaste of 2 volwassenes met 'n kind en elke kamer het 'n en suite-badkamer.
'n Engelse ontbyt word daagliks tussen 07:30 en 08:30 in die eetarea bedien en aandete is op versoek beskikbaar. Ons swembad is tans onder konstruksie, maar ons dek is beskikbaar vir gaste om die pragtige uitsig te geniet.
Besoekers kan die Swartland-wynroete verken, by die plaaslike restaurante eet, die Malmesbury Gholfbaan besoek of daguitstappies na die omliggende dorpe onderneem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Sarel Cilliers-straat 53, Malmesbury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Gaste dink Malmesbury Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Malmesbury Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sarel Cilliers-straat 53, Malmesbury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang