Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malmesbury Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Leigh P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Will definitely stay there again. Very close to the swimming gala venue. Friendly and welcoming staff. Comfortable beds and a wonderful hot shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Malmesbury Guesthouse
Dear Leigh Thank you for the beautiful review. We are so glad you enjoyed your stay. It was lovely having you. Kind regards, Janine

Lindiwe M
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Fantastic. Place is breath-taking, and beautiful and the staff was very friendly. It's a must, fell in love with the bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Malmesbury Guesthouse
Dear Lindiwe, I'm so happy you enjoyed your stay. We are looking forward seeing you again. Keep well. Kind regards. Janine

Kirsten D
1 nag
5.0
Des 2022

It was such a lovely stay, we would definitely stay there again. They were all so accommodating, we get right at home. One of the best guesthouses we've stayed at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Malmesbury Guesthouse
Dear Kirsten Thank you for staying with us and also for your lovely review. It was great having you guys. We are looking forward to your next visit. Keep well. Janine

Pieter K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Vriendelikheid en skoon. 'n Gastehuis wat mens weer sal besoek. Dankie vir julle vriendelikheid, jul netheid en die feit dat jul mens dadelik laat welkom voel. Ons sal definitief weer van julle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Malmesbury Guesthouse
Liewe Pieter Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was lieflik om julle te ontmoet het. Sien uit na julle volgende kuier. Groete Janine

Ferial G
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Lovely clean room and amazing and friendly staff. Loved the room and the bathroom was amazing. Everything was so clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Malmesbury Guesthouse
Dear Ferial, Thank you so much for your lovely review. It was really a pleasure having you. Hope to see you again soon. Kind regards, Janine

Maud-mari M
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2020

Gasvry, netjies, lekker, mooi! Vriendelike lekker mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Malmesbury Guesthouse
Liewe Maud-mari, Julle was lieflike gaste wat julle sommer lekker tuis gemaak het hier by ons. Ek het julle vreeslik baie geniet. Hoop ons sien binnekort weer al die klein swemmertjies. Groete en liefde, Janine

Chantelle D
1 nag
5.0
Okt 2020

Wonderlik! Die span van Malmesbury Gastehuis is vriendelik, professional en gaan daai extra mile vir hulle gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Malmesbury Guesthouse
Hi Chantelle Dit was fantasties om jou en jou gevolg asook jou ma hier te kon huisves. Jy was so 'n pragtige bruid. Ek wens vir jou en manlief net die beste toe. Groete en liefde, Janine

Cathryn F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2020

Amazing host, gorgeous room. We had a fabulous stay. Janine was an amazing host, the breakfast was superb and the room was large, beautiful and very clean. The only downside was the close proximity to the overnight truck route - needed to leave the aircon on overnight to block out the traffic noise. Otherwise it was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Malmesbury Guesthouse
Thank you for your review Cathryn. It was really lovely having you and the girls. Hope to see you again soon. Kind regards, Janine

Elana F
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2020

Baie smaakvol gemeubeleer en kamer baie ruim. Die eienaar was baie gaaf en het ons bespreking 'n week later geskuif a.g.v. siekte op die oorspronklike datum - ek het dit as uiters professioneel ervaar. Die kamer waar ons gebly het is pragtig. Die eienaars is baie gasvry en ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Malmesbury Guesthouse
Goeiedag Elana Dit was lieflik om julle te ontmoet. Ek hoop om julle binnekort weer te sien. Groete Janine

David C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Janine en haar span het ons 5 werklik this laat voel. Die kinders wou weet of ons die huis kan koop en elke keer daar kan bly as ons af gaan Kaap toe. Ons het ons verblyf baie geniet by Janine en haar span. Hoogtepunte sluit in: heerlike plaasontbyt (met plaatkoekies vir die kinders), ruim kamers met en suite-badkamers en lekker storte, lugverkoelde kamers, veilige parkering en ingang na huis, vriendelikheid van die personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Malmesbury Guesthouse
Goeiedag David Dit was wonderlik om julle te ontmoet. Ek is baie bly julle het jul verblyf geniet. Ons sien uit na julle volgende kuier. Mooi bly. Janine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 120
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat 53, Malmesbury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQCNIfhbyazS8USvrdFAZiKGiN5KrdGwLwcD7SZtxHT78iI7RvI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 120 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 53 Sarel Cilliers Street Malmesbury 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.460389 18.719373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang