Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malmesbury Guesthouse

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat 53, Malmesbury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 120 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Malmesbury Guesthouse is in Malmesbury geleë en bied gehalte B&B-verblyf in 'n stylvolle en rustige leefarea. Geleë in die hartjie van die Swartland, is Malmesbury omring deur pragtige bergreekse en koringlande.

Die gastehuis beskik oor 3 goed ingerigte, ruim slaapkamers wat almal ontwerp is met luukse en gerief in gedagte. Elke slaapkamer kan óf 2 gaste óf 2 volwassenes met 'n kind akkommodeer, en elkeen het 'n en suite-badkamer.

'n Engelse ontbyt word elke oggend van 07:30 tot 8:30 in die eetarea bedien terwyl aandete op versoek voorsien kan word. Die swembad is tans in aanbou, maar gaste kan steeds die wonderlike uitsig vanaf die houtdek geniet.

Besoekers aan die area kan die Swartland Wynroete verken, by plaaslike restaurante in die dorp eet, die Malmesbury Gholfbaan besoek, of daguitstappies na die omliggende dorpe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Sarel Cilliers-straat 53, Malmesbury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink Malmesbury Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 120
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat 53, Malmesbury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQCNIfhbyazS8USvrdFAZiKGiN5KrdGwLwcD7SZtxHT78iI7RvI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 120 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 53 Sarel Cilliers Street Malmesbury 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.460389 18.719373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang