Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mandela Rhodes Place Two Bedroom Superior Apartment

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die woonstel in dekor, uitsigte, meubels en uitleg kan verskil.

'n Skadedeposito word met aankoms vereis. Dit sal as 'n aanlynbetaling gehef word. Gaste sal met uitklok die terugbetaling ontvang. Die deposito sal ten volle met dieselfde metode terugbetaal word, onderhewig aan 'n inspeksie van die perseel.

Privaat parkeerplek is beskikbaar op die perseel (bespreking is nie nodig nie) en kos 'n addisionele fooi per dag.

Onbeperkte WiFi is in die woonstel beskikbaar en 'n bykomende, eenmalige bedrag sal hiervoor gehef word.

'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar maar moet 24 uur voor die tyd versoek word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Burg- en Walestraat, Mandela Rhodes Place, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd789674a1bda871b51957ab1234e2d027c4fdacc6d7f9e2fbcdbc36686d9383b20f1c6d482a6c7db2a6a7b5f9921594ff9f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) Corner of Burg and Wale Street Mandela Rhodes Place 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.923868074985 18.419275391541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang