Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mangweni Lodge

Selfsorg
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Grasdak-chalets
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke chalet beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die oorblywende slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die chalets het elkeen 'n kombuis met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf en ketel. Daar is 'n stoep wat 'n uitsig oor die bosveld bied, waar gaste hul oggendkoffie kan geniet en die kinders op die uitgestrekte grasperke kan speel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Rhino Chalet
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 16 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalet het elk 2 slaapkamers met 'n en suite-badkamer. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak in elk. Daar is ook 6 stapelbeddens. Daar is 'n stoep wat 'n uitsig oor die bosveld bied, waar gaste hul oggendkoffie kan geniet en die kinders op die uitgestrekte grasperke kan speel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 16 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

12

6 x Stapelbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mangweni Private Game Reserve, Elandsbosch, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f9d185f36ba0e9fc38783cec61cd568a7285bb126eef81f0b90606e34d2138009e93d81f574ac36606e65cdd178fcd883c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag, vir 2 mense Mangweni Private Game Reserve Elandsbosch 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.183549936986 28.488550495587

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang