Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manhattan on Coral 28

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 100, 28 Manhattan on Coral, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 479 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Manhattan on Coral 28 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van West Beach, Bloubergstrand. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n paartjie se wegbreek of alleenreisigers wat die pragtige Moederstad wil verken.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die stapeldeure lei na 'n onderdakbalkon waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet terwyl hulle die uitsigte bewonder. Die verblyf se strategiese ligging plaas gaste sowat 2 km vanaf die strand en Blaauwberg Netcare, wat dit gerieflik maak vir beide ontspanning en praktiese benodighede.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 724

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Coral-weg 100, 28 Manhattan on Coral, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 479
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 479
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 100, 28 Manhattan on Coral, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dbcbb3534dea43b65f01e5ad6bc9d0145420d889a919b9379110b05dd0f39fc0ec8b98191688b5ffe168559aa9ef45c827f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 479 per nag (plek vir 2) 100 Coral Road 28 Manhattan on Coral 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.808976 18.470007

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang