Manna Crodini
Beskrywing
Dié selfsorg-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed, 'n ingeboude kas en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook gemaklike stoele in die sitarea en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die swembad is beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Rook is binnenshuis verbode.
Klaargemaakte etes, braaipakke en ontbytmandjies kan op versoek teen 'n ekstra koste bestel word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Wilde Vy is 'n tweeslaapkamerhuisie. Elke kamer het 'n dubbelbed en sy eie badkamer. Die sitarea het 'n kombuis. 'n Buitebraai is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die swembad is beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Rook is binnenshuis verbode.
Klaargemaakte etes, braaipakke en ontbytmandjies kan op versoek teen 'n ekstra koste bestel word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie huis is ideaal vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitarea langsaan met gemaklike rusbanke. Buite is daar 'n stoep met 'n ingeboude braai, sitplek en 'n uitsig oor die landerye.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die swembad is beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Rook is binnenshuis verbode.
Klaargemaakte etes, braaipakke en ontbytmandjies kan op versoek teen 'n ekstra koste bestel word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie huis is ideaal vir 6 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamer het elk 'n enkelbed. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad en die tweede badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke. Gratis WiFi is beskikbaar. Die huis het ook 'n toegeboude stoep met 'n binnebraai en baie sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die swembad is beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Rook is binnenshuis verbode.
Klaargemaakte etes, braaipakke en ontbytmandjies kan op versoek teen 'n ekstra koste bestel word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R319, Plaas Nooitgedacht A, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang