Manor 38
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Bertus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Theresa G - Apr 2024
Algehele gradering
They went out of his way to accommodate our team of business travelers.
Herman B - Jul 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens en waarde vir geld
Uyathandwa M - Jul 2021
Algehele gradering
The stay was okay.
Jacques S - Okt 2020
Algehele gradering
Puik diens.
Manie P - Feb 2020
Algehele gradering
Fantastiese plek en fantastiese diens.
Willem V - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf met wonderlike en vriendelike diens!
Manor 38 se terugvoer
Goeie dag Willem,
Vreeslik dankie vir die wonderlike terugvoer, ons waardeer dit ongelooflik baie. En ons is so bly dat julle die gastehuis (en Christopher spesifiek) so geniet het.
Hoop om julle spoedig weer te verwelkom!
Groete :)
Doreen J - Nov 2018
Algehele gradering
Groot bederf.
Manor 38 se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons gebly het en vir die terugvoer. Ons hoop ons sien julle weer binnekort.
Groete
Willie
Rene V - Jul 2018
Algehele gradering
Kwaliteit vir jou geld!
Manor 38 se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning en die terugvoer. Ons is baie bly julle was tevrede. Hoop om julle weer binnekort te sien
Groete
Willie
Dewald D - Okt 2018
Algehele gradering
Gemaklik, maar die gastehuis is nie so mooi soos op die foto's nie.
Manor 38 se terugvoer
Geagte Mnr De Lange,
Ek is jammer dat ons gastehuis nie aan jou verwagtings voldoen het nie. Ons waardeer alle terugvoer van gaste aangesien ons weet ons is nie perfek nie. Ons poog egter om in alle opsigte die beste ervaring te bied in terme van die slaapkamers sowel as die ontbyt asook die netheid en skoonheid van die kamers. Indien u enige voorstelle het oor hoe ons die netheid/skoonheid kan verbeter sal ons u insette waardeer.
Verder wil ek net noem dat die kamer wat aan u ge-allokeer is, is die enigste kamer wat nie 'n uitsig het nie en wat miskien bietjie donker voel. Indien u ons weer sou oorweeg sal ons u gratis opgradeer na een van ons "Executive kamers" waar ek glo u moontlik meer gelukkig sal wees. Nogmaals dankie vir u terugvoering, ons beskou alle terugvoer, selfs negatiewe terugvoer as opbouend.
Dankie vir u tyd,
Groetnis
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brightonrylaan 38, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang