Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marais Straat

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Maraisstraat 169, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 R1 800 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Marais Straat, geleë in Franskraal, is 'n ongerepte en stil woongebied in Gansbaai, geleë naby Suid-Afrika se haaihoofstad, waar walvisse gedurende die walvisseisoen kom kalf. Dit is perfek vir natuurliefhebbers, strandentoesiaste, groot gesinne en paartjies wat 'n wegbreek soek.

Die huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 1 kind en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is ook 'n enkelbank wat geskik is vir 'n kind in die leefarea. Die oorblywende badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n klein bykomende yskas in die braaikamer. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is parkeerplek voor en 'n omheinde agterplaas met 'n lieflike stoep. Die eiendom het ook 'n sonkrag-geiser.

Franskraal is bekend vir sy lang sandstrande en uitstekende voëlkykgeleenthede. 'n Goedversorgde staproete loop langs die kuslyn en is perfek vir 'n ontspannende stap, draf of fietsrit. Doendinge in die area sluit swem, fietsry, haaihokduik, walviskyk, 4x4-roetes, voetslaanroetes, pikkewynkyk, krokodilkyk en wynproe in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Maraisstraat 169, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Maraisstraat 169, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb8b58395326095849abaabb32beac2fff76dc615f947513358e1cebe3133e6e9c84bc567139a8652d4f0e67dab8f33528d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 800 per nag (plek vir 7) 169 Marais Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.610814835662 19.386081479762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang