Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marais Straat

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Maraisstraat 169, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 R1 800 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Marais Straat is in Franskraal, 'n ongerepte en stil woongebied in Gansbaai, naby Suid-Afrika se haaihoofstad, geleë waar walvisse gedurende die walvisseisoen kom kalf. Dit is ideaal vir natuurliefhebbers, strandgangers, groot gesinne en paartjies wat op soek is na 'n wegbreek.

Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 1 kind en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n enkelslaapbank vir 'n kind in die leefarea. Die aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ekstra yskassie in die braaikamer. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Parkeerplek is voor beskikbaar en daar is 'n omheinde agtertuin met 'n lieflike stoep. Die huis is met 'n sonkrag-geiser toegerus.

Franskraal is vir sy lang sandstrande en uitstekende voëlkykgeleenthede bekend. 'n Goedversorgde staproete kronkel al langs die kuslyn en is perfek vir stap, draf en fietsry. Aktiwiteite in die area sluit swem, fietsry, haaihokduik, walviskyk, 4x4-roetes, voetslaanroetes, pikkewynkyk, krokodilkyk en wynproe in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Maraisstraat 169, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Maraisstraat 169, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb8b58395326095849abaabb32beac2fff76dc615f947513358e1cebe3133e6e9c84bc567139a8652d4f0e67dab8f33528d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 800 per nag (plek vir 7) 169 Marais Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.610814835662 19.386081479762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang