Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maramor Siesta Oornag Verblyf

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Marie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Lekker by die see! Die plekkie is op die see, slegs die pad tussenin. Regtig, 'n lekker huisie by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes
Maramor Siesta Oornag Verblyf
Baie dankie vir jou mooi resensie Marie. Dit was lekker om julle hier te he. Besoek gerus weer.

Patrick E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Goed geleë, vriendelike gasvryheid met aankoms. Oulike plek vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes
Maramor Siesta Oornag Verblyf
Baie dankie Patrick. Ek glo julle het die kuiertjie geniet. Dit was lekker om julle as gaste te akkommodeer. Besoek gerus weer.

Dirk S
1 nag
5.0
Mei 2023

Lekker blyplek. Goeie beskrywing van fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes
Maramor Siesta Oornag Verblyf
Baie dankie Dirk. Dit was lekker om julle hier te huisves. Besoek ons gerus weer.

Tercha D
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Baie vriendelik verwelkom en so lekker gekuier, sou graag langer wou, maar volgende keer. Regte Griekse stukkie goud!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes
Maramor Siesta Oornag Verblyf
Baie dankie Tercha. Dit was lekker om julle hier te huisves. Besoek ons gerus weer.

Annamarie F
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2021

Net wat ons nodig gehad het. Wonderlike ligging en lekker braaiplek. Een van die min plekke wat ons toegelaat het om net vir een aand te bespreek. Ons het verskriklik lekker gekuier. Die klein kombuis het ons glad nie gepla nie, indien jy dalk vir bietjie langer gaan bly as een aand stel ek voor jy bring genoeg koelsakke saam want die yskas mag dalk bietjie klein raak. Daar was alles wat ons nodig gehad het en was baie mooi skoon. Julle kan wel dink daaraan om 'n paar sonstoele in die binnehof te sit of 'n lekker hangmat of twee tussen daai mooi pilare.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes
Maramor Siesta Oornag Verblyf
Baie dankie Annamarie vir jou mooi resensie. Dit was lekker om julle hier te he. Besoek gerus weer.

Maria M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2021

Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam, sal dit vir enigeen aanbeveel wat daar wil slaap, goeie diens. Ons het vir een aand daar geslaap, sal graag meer dae wil oorbly, goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes
Maramor Siesta Oornag Verblyf
Baie dankie Maria. Dit was lekker om julle hier te huisves. Besoek ons gerus weer.

Kay W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2020

Baie verwelkomend and behulpsaam. Uitstekende ligging and silwerskoon. Sal nog beter wees sodra die kombuisgeriewe klaar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes
Maramor Siesta Oornag Verblyf
Hi Kay. Thank you for your lovely review. Warm regards, Jannie

Elsolique B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2020

Lekker plekkie. Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Ideale plekkie vir lekker somerweer ons het dit in die wind en reën ervaar wat nie so gerieflik was nie aangesien die buitebraai net gedeeltelik onderdak is. Die wasbak sit ook buite en die kombuis self is nie baie groot nie. Daar is geen sitarea en moet jy TV in die een slaapkamer kyk. Die gasheer het wel genoem dat hul van plan is om aan te bou. Beddegoed is lieflik en plekkie is smaakvol versier en goed toegerus. Ideaal vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Johannes
Maramor Siesta Oornag Verblyf
Goeiedag Elsolique. Dankie vir jou pragtige resensie en beskrywing van ons plekkie, presies soos ons dit adverteer is. Julle was aangename gaste en ons het jul besoek geniet. Ons hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer. Struisbaai groete. Maramor Siesta.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 27, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe92ef8986a776318d8fb5e7da2efbbd96f4758c749d3413db74b455b30e6c0e8ce7f44c5f807e1077553f6b9d659aa9edeb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 27 Marine Drive Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.812238304334 20.053398262566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang