Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maramor Siesta Oornag Verblyf

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Huisreëls

Ongelukkig kan ons nie troeteldiere akkommodeer nie en aanvaar ons nie studentegroepe, rampartytjies, hennepartytjies, sosiale partytjies of visvanggroepe nie, aangesien ons net geskik is vir gesinne of paartjies as oornag geriewe.

Rook is verbode in Maramor Siesta. Daar mag wel buite en in die binnehof/braai area gerook word.
Meubels mag nie rondgeskuif word nie.
Let asb. dat daar nie 'n kombuis of stoof is nie, slegs ’n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en ketel in die gang.
Opwasgeriewe vir skottelgoed en wasgoed is buite onder die afdak.
Hier is geen sitkamer, eetkamer, kombuis of enige ander leefareas behalwe die twee kamers en badkamer nie - slegs tafel en stoele buite in binnehof by braaiarea. Afdak by braaiarea in binnehof hoofsaaklik vir skaduwee - keer wind en reën minimaal.
Gaste moet asb. hul eie braairooster saambring.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 27, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe92ef8986a776318d8fb5e7da2efbbd96f4758c749d3413db74b455b30e6c0e8ce7f44c5f807e1077553f6b9d659aa9edeb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 27 Marine Drive Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.812238304334 20.053398262566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang