Marcuskraal Chalets
Beskrywing
Let asb. daarop dat die kamer nie 'n Jacuzzi het nie. Hierdie luukse woonstel is op die kampeerterrein en beskik oor 'n en suite-badkamer, kombuisie en privaat ingeboude braai op die patio wat 'n afdak het. Dit is die perfekte woonstel vir 'n wegbreeknaweek vir 2.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Respekteer asb. die ander gaste. Geen harde musiek word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorgeenheid beskik oor 1 slaapkamer met ’n en suite-badkamer. Dit word omring deur pragtige sitrusbome. Die slaapkamer en leefarea het lugversorging. Daar is binne- en buite-braaigeriewe. Die stoep het ’n Jacuzzi en bied uitsigte oor die Cederberge. Geriewe sluit ’n ten volle toegeruste kombuis en ’n skottelgoedwasser in. DStv is in die leefarea beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Pryse per persoon verskil, asook die aantal kamers beskikbaar. Tot 2 persone - 1-slaapkamer en suite Die chalet sal privaat bespreek word ongeag die aantal gaste. Die chalet-nommer kan verskil, afhangend van die beskikbaarheid.
Huisreëls
Respekteer asb. die ander gaste. Geen harde musiek word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorg-eenhede het 3 slaapkamers, elk met sy eie en suite-badkamer en dit word omring deur pragtige sitrusbome. Die slaapkamers en leefarea het lugversorging. Daar is binne- en buite-braaigeriewe beskikbaar. Die patio spog met 'n Jacuzzi en uitsigte oor die Sederberge. Geriewe in die volledig toegeruste kombuis sluit die volgende in: skottelgoedwasser en DStv in die leefarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Pryse per persoon verskil, asook die aantal kamers beskikbaar. Tot 2 persone - 1-slaapkamer en suite Tot 4 persone - 2-slaapkamer en suite Tot 6 persone - 3-slaapkamer en suite Die chalet sal privaat bespreek word ongeag die aantal gaste. Die chalet-nommer kan verskil, afhangend van die beskikbaarheid.
Huisreëls
Respekteer asb. die ander gaste. Geen harde musiek word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorg-eenhede het elkeen 3 slaapkamers, elk met sy eie en suite-badkamer en dit word omring deur pragtige sitrusbome. Die slaapkamers en leefarea het lugversorging. Daar is binne- en buite-braaigeriewe beskikbaar. Die patio spog met 'n Jacuzzi en uitsigte oor die Sederberge. Geriewe in die volledig toegeruste kombuis sluit die volgende in: skottelgoedwasser en DStv in die leefarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Pryse per persoon verskil, asook die aantal kamers beskikbaar. Tot 2 persone - 1-slaapkamer en suite Tot 4 persone - 2-slaapkamer en suite Tot 6 persone - 3-slaapkamer en suite Die chalet sal privaat bespreek word ongeag die aantal gaste. Die chalet-nommer kan verskil, afhangend van die beskikbaarheid.
Huisreëls
Respekteer asb. die ander gaste. Geen harde musiek word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorg-eenheid beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het, en is met pragtige sitrusbome omring. Die slaapkamers en die leefkamer het lugversorging. Binne- en buitebraaigeriewe is beskikbaar. Die patio spog met 'n Jacuzzi wat 'n uitsig op die Sederberge. Die kombuis is volledig toegerus en het 'n skottelgoedwasser. DStv is in die leefkamer beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Pryse per persoon verskil, asook die aantal kamers beskikbaar. Tot 2 persone - 1-slaapkamer en suite Tot 4 persone - 2-slaapkamer en suite Die chalet sal privaat bespreek word ongeag die aantal gaste. Die chalet-nommer kan verskil, afhangend van die beskikbaarheid.
Huisreëls
Respekteer asb. die ander gaste. Geen harde musiek word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marcuskraal, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang