Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marepe Mountain View

Lodge
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiepersol-weg, Deel 8 van 66 Agricultural Holidings, Kampersrus, 1371, Limpopo
  • Vanaf R5 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Marepe Mountain View bied pragtige akkommodasie buite die netwerk met ongerepte uitsigte oor die omliggende berge en die natuur, geleë in Kampersrus. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n romantiese wegbreek omring deur die natuur en ver weg van enige stadsgeraas.

Gaste het 'n keuse tussen 2 privaat eko-vriendelike eenhede op hierdie perseel. Albei die eenhede beskik oor 'n gemaklike koninggrootte-beddens, 'n ruim badkamer met losstaande bad en instapstort, kwaliteit linne en handdoeke, goed toegeruste kombuisie, TV met DStv en Netflix, 'n buitestort, privaat braaigeriewe en 'n privaat plonspoel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot sitplek buite, panoramiese uitsigte oor Marepeberg en die Noordelike Drakensberg-amfiteater, en veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is ongeveer 20 minute vanaf Hoedspruit waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet. Besienswaardighede soos die Blyderivier-canyon, Drie Rondawels en die wêreldbekende Krugerwildtuin is ook in die omliggende gebiede geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Grondpad
Vervoerdienste

Ligging

  • Kiepersol-weg, Deel 8 van 66 Agricultural Holidings, Kampersrus, 1371, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiepersol-weg, Deel 8 van 66 Agricultural Holidings, Kampersrus, 1371, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA443e9c34e6809a63b46330d453f8245873531f155e6c82a08b01684bdf53184076c62f96376566952d70cabb26d89af4d66f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag, vir 2 mense Kiepersol Road Portion 8 of 66 Agricultural Holidings 1371 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.524334054208 30.88225018938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang