Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Margate Place Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Cross B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Fantasties. Dit was die sesde keer sedert 2010 wat ek al daar gebly het. Puik standaarde word deurgaans gehandhaaf. Alles buite en binne is skoon en op sy plek! Eienaar, bestuur en werkers is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan & Gabi
Margate Place Guest House
Baie dankie vir jul resensie. Ons is so bly dat julle weer kom kuier het en soos altyd tevrede is. Hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete, jul Margate Place familie.

Johan R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2019

Netjies, skoon, gerieflik en baie gasvry. Ons is baie gasvry ontvang. Die kamer was ruim en baie skoon. Die ontbyt is 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2019

Baie netjiese, volledig toegeruste blyplek. Ons het baie lekker by Margate Place gebly en sal in die toekoms beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Doug G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2018

This is our 4th or 5th visit ... perfect position and very comfortable. Just something to be aware of ... the two interleding doubles are designed for a family and not ideal for two adult couples as the second double room is much smaller. However, this was soon sorted out with another double room for our second (Honeymoon) couple. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan & Gabi
Margate Place Guest House
Dear Doug, It was our pleasure welcoming you home again, especially since there was a birthday. With us, there are never big problems, just quick solutions. We are awaiting your next visit, hope it will be a little longer than just 1 day. Kind regards, Melinda, Trevor, Katie and Princess

Yolanda N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2017

Ons het regtig baie lekker gebly en die ontbyt was baie lekker. Word aanbeveel en sal in die toekoms definitief weer van hierdie verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan & Gabi
Margate Place Guest House
Baie dankie vir die vriendelike woorde Yolanda, Dit was ons plesier om jou en jou pragtige gesin hier by ons welkom te heet. Ek hoop dat dit net die eerste van baie gelukkige vakansies sal wees wat jul by ons kom deur bring. Tot weersiens Vriendelike groete Melinda, Trevor, Princess en Katie

Paulo S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2014

A wonderful week with my family in a truly home away from home. It exceeded my more optimistic expectations. My family's happiness and joy, sense of relax and comfort were for me a strong indicator that we have chosen the perfect place to rest. My 12 year daughter just she would be happy to live at Margate Place. Definitely a place to come back to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan & Gabi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margate-straat 5, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARlfFSVPpFJSt6WpoVsjE0dBaFejGd7FnTY2T96qTzBBwTwWqma?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 5 Margate Street Gqeberha (Port Elizabeth) 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.985392207727 25.665945830689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang