Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mariba

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Jerome S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Value, great location, friendly host, nice venue. Great venue and location - within walking distance to the beach. Felt more like a hotel than a homestay - as the host had provided small things like vanity sets, shower gel, and shampoo which most other homestays don't. I'd happily stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Obie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie gerieflik. Sal weer besoek aflê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lalannie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Peaceful getaway. Mariba was good. Decided to book a place last minute and was happy. It is small but perfect for 2 people. Clean, with fresh bedding and towels. Tea, coffee, sugar and milk were available for use. There is a braai spot outside. You can see the ocean peeking between the houses as Mariba is situated on a high slope. There is a Spar and a few eateries should you not wish to cook.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Avelyn S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Weekend I wanted. Was baie baie nice sal weer 'n volgende keer wil kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mariaan
Mariba
Hi Avelyn So bly jy het die kuiertjie geniet!

Lieben S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Aangename verblyf. Ja, alhoewel ons eintlik net daar geslaap het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mariaan
Mariba
Hi Lieben So bly jy het dit geniet!

Rina R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Die kuier by Mariba het my goed gedoen. Ek sal enige een aanbeveel om Mariba te besoek. Die verblyf was rustig, veilig en baie mooi. Baie dankie vir die verblyf by Mariba. Sal enige tyd weer wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Mariaan
Mariba
Hi Rina So bly jy het die kuiertjie geniet!

Johnny S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Netjies, skoon, alles wat jy nodig het! Netjiese, goed ingerigte selfsorg-grondvloereenheid, veiligheidsdeur en braaier op stoepie. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Rustig, mooi, netjies en gerieflik. Ons het baie lekker gebly by Mariba. Die woonstel is goed ingerig en pynlik skoon en netjies. Pragtige uitsig en net 'n kort stap tot op die lieflike strand. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam en het baie moeite gedoen om ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Ons sal beslis weer by Mariba bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2021

Rustig by die see. Was heerlik, die hele nag die see gehoor.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 347

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 020
R1 020 R561
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 020
R1 020 R561
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosmarynstraat 23, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA432e7949d35e9bf366eccc713daf19637090d2569af8e793c79be0cd386f290b2eea3353de62881404ff00015b6c2ae09714?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 020 nouVanaf R561 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 23 Roosmaryn Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.3693366 18.1730201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang