Mariba
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste word vriendelik versoek om enige breekskade en skade aan te meld en te vervang.
Die eienaars kan nie aanspreeklik gehou word vir enige ongelukke en/of diefstal nie.
Die eenheid is geleë in 'n woonbuurt omring deur 'n groen sone. Die gashere vra dat gaste te alle tye die omgewing respekteer.
Neem asseblief kennis dat konstruksie aan die oorkant van hierdie eenheid plaasvind. Vir meer besonderhede, doen asseblief navraag.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roosmarynstraat 23, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap