Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mariba

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 45% af

Kry 45% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 13 Jan 2025 tot 19 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosmarynstraat 23, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 020 R561 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mariba is 'n selfsorg-eenheid in Yzerfontein. Hier kan gaste die rustigheid geniet wat die eenheid bied. Die strand is net 4,4 km weg as jy lekker wil gaan stap.

Verblyf beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dié oopplan-eenheid beskik oor 'n eetarea, 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas, en 'n tweeplaatstoof gasstoof, 'n slaapbank, WiFi en 'n TV met DStv Compact. Hierdie eenheid het ook sy eie privaat ingang.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, fietsry, wildkyk, bergfietsry, tennis, visvang, wynproe, wildritte, begeleide staptogte en swem in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Mariba
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 347

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Roosmarynstraat 23, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mariba het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 020
R1 020 R561
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 020
R1 020 R561
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosmarynstraat 23, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA432e7949d35e9bf366eccc713daf19637090d2569af8e793c79be0cd386f290b2eea3353de62881404ff00015b6c2ae09714?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 020 nouVanaf R561 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 23 Roosmaryn Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.3693366 18.1730201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang