Marine Drive 49
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mariliesh Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 170
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Jannelie W - Sep 2024
Algehele gradering
Sal vir seker weer hier bly in die toekoms.
Johan V - Sep 2024
Algehele gradering
Puik. Sien uit om volgende jaar weer daar te bespreek.
Sandy V - Jul 2024
Algehele gradering
Comfortable.
Bertram S - Jul 2024
Algehele gradering
Marine Drive 49 was nothing short of exceptional.
Lees meerMandy S - Jun 2024
Algehele gradering
Very relaxing.
Mafukazi M - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Samantha K - Apr 2024
Algehele gradering
Super convenient location, very comfortable.
Eimmil S - Mrt 2024
Algehele gradering
Kan nie vir beter gevraag het nie.
Michelle L - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely.
Frederick B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie tevrede.
Merle B - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely unit but does however require some maintenance.
Johan S - Feb 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Richard S - Mei 2024
Algehele gradering
Superb coastal serenity.
Regan B - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Mzwandile T - Jan 2024
Algehele gradering
I did enjoy every day.
Van G - Jun 2024
Algehele gradering
Slaaplose nag, hele tyd gewonder of my bakkie veilig is.
Rudolf G - Jan 2024
Algehele gradering
You have done a lot to ruin our stay in PE.
Lees meerConnie K - Des 2023
Algehele gradering
Lekker naby als. Rustig en veilig.
Rika D - Nov 2023
Algehele gradering
Netjies. Sentraal. Goed ingerig.
Jeanné P - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Ilané S - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, modern.
Haylee P - Okt 2023
Algehele gradering
Die beste.
Dominique H - Sep 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Marilyn D - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik. Als is naby in staproete met mooiste uitsig. Stil. Veilig.
Frederick B - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Louise F - Aug 2023
Algehele gradering
Such a treat.
Tanya S - Jul 2023
Algehele gradering
Hemels
Mary V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie aangename ervaring. Presies wat ons gesoek het. Veilig en baie sentraal geleë.
Heidi V - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjiese en skoon eenheid, heerlike verblyf. Ligging perfek.
Eileen N - Apr 2023
Algehele gradering
Sou verseker weer daar wil bly.
Nelia S - Apr 2023
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het.
Jacobus Leon M - Feb 2023
Algehele gradering
Naweek-wegbreek saam met baba.
Shana N - Sep 2023
Algehele gradering
A well-appointed, comfortable and welcoming place.
Christoff L - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker en sal vir seker weer soontoe gaan.
Anelle S - Jul 2023
Algehele gradering
Lieflik, netjies, skoon.
Evette H - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderful place to stay. Highly recommend accommodation. Very attentive host.
Andrie Z - Mrt 2023
Algehele gradering
Net wat ons gesoek het.
Simon N - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Albert C - Sep 2023
Algehele gradering
Very pleasant. Close to the beach.
Leane R - Jul 2023
Algehele gradering
Comfortable and spacious, great location.
Hein C - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly, goeie waarde vir geld.
John N - Okt 2023
Algehele gradering
Comfortable and spacious in a good location.
John Bernard D - Aug 2023
Algehele gradering
Aangenaam. Van die besoekers in die ander eenhede was egter raserig.
Gerhard D - Mei 2023
Algehele gradering
Was aangenaam, het voorheen ook hier tuisgegaan.
Fikile H - Aug 2023
Algehele gradering
It was not good.
Susan R - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik naby winkels en strand.
Ruan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Good stay.
Amanda S - Jul 2023
Algehele gradering
Ruim kamer en kombuisarea.
Linda S - Apr 2023
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerAnonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Beverley G - Jan 2023
Algehele gradering
Comfortable and centrally located. Mariliech is friendly and responsive hostess.
Collette A - Apr 2022
Algehele gradering
Overnight stay en-route home.
Rika N - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderlike ervaring en skoon.
Anneke L - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Bruce J - Jan 2022
Algehele gradering
Excellent.
Ilzé L - Jul 2022
Algehele gradering
Absolutely stunning!
Malan D - Jul 2022
Algehele gradering
Alles great gewees, baie dankie.
Ockie O - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjiese, goed toegeruste eenheid, sal beslis weer daar tuisgaan.
Frederick B - Jun 2022
Algehele gradering
Baie tevrede.
Lizette D - Mei 2022
Algehele gradering
Baie mooi, skoon woonstel.
Maria P - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly by Marine drive 49.
Samantha K - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastic service.
Frederick T - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was 'n lekker ondervinding.
Hannelie S - Feb 2022
Algehele gradering
Awesome.
Juan N - Apr 2022
Algehele gradering
Goldilocks Verblyf - Net reg.
Johanes K - Sep 2022
Algehele gradering
My verblyf en kuier in Marine Drive 49 was uitstekend.
Lees meerHanfi N - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en basies wat mens nodig het vir 'n kuier in die stad.
Geert V - Aug 2022
Algehele gradering
Goeie ligging en fasiliteite.
Minette M - Sep 2022
Algehele gradering
Goeie posisie naby die see met 'n mooi uitsig.
Drika K - Okt 2022
Algehele gradering
Klein en kompak, naby die lughawe soos ons dit wou hê.
Renato P - Aug 2022
Algehele gradering
Average stay.
Nellie B - Mei 2022
Algehele gradering
Onveilig gevoel.
Janey K - Des 2022
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Lees meerPieter P - Jun 2021
Algehele gradering
Puik plek. Vriendelike ontvangs.
Marie L - Nov 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Quintin V - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Yvette Smith S - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker, gemaklik, goed geleë!
Annette S - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend. Home away from home.
Anita R - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker gebly.
Natasha J - Jan 2020
Algehele gradering
Perfect for relaxation. Perfection personified.
John O - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker geleë, lekker gebly.
Sureen H - Jan 2020
Algehele gradering
Die verblyf was ongelooflik gemaklik, gerieflik, scenic, skoon en nietjies en die mense buitengewoon vriendelik en behulpsaam.
Lees meerMelinda J - Mrt 2020
Algehele gradering
Een nag oorgeslaap, maklik en naby aan lughawe. Naby PnP en eetplekke. Kan see sien so oor die eerste klein duin en boardwalk.
Lees meerMadelene H - Sep 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvang met aankoms en goed gerus.
Lydia T - Des 2019
Algehele gradering
Baie groot waarde vir geld, pragtige omgewing.
Adele M - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, veilig gevoel. Sal beslis weer daar bly.
Yolande M - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig.
Lucinda G - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik! So netjies!
Bill C - Okt 2019
Algehele gradering
Wonderlik! 10 uit 10!
Cameron G - Aug 2019
Algehele gradering
Die beste ooit.
Lauren S - Jun 2019
Algehele gradering
Awesome.
Danika S - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Eva H - Des 2019
Algehele gradering
Die flat is baie goed ingerig, gesellig en net 'n stap weg van die strand. Elke 4de dag was linne en handdoeke vervang met skoon handdoeke en linne.
Nozizwe N - Jul 2019
Algehele gradering
We enjoyed our stay and the host was awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het ons verblyf geniet en die gasheer was wonderlik.
Die ligging was presies wat ons gesoek het, net loopafstand na die strand.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elandre B - Nov 2019
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Willem B - Aug 2019
Algehele gradering
Presies wat die webwerf belowe.
Andre P - Nov 2019
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Bramwill B - Jul 2019
Algehele gradering
Ons het aangename verblyf gehad.
Leon S - Sep 2019
Algehele gradering
Disappointing - advertisement shows you get a beach view, but it is not so.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 49, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang