Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marine Drive 49

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariliesh Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 168

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 98 resensies vir Marine Drive 49
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Johan V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Puik. Sien uit om volgende jaar weer daar te bespreek.

Baie dankie vir 'n heerlike tyd. Dis altyd lekker om met Marelish te werk. Sy loop altyd die ekstra myl.

Sandy V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy V

Comfortable.

Comfortable accommodation, home away from home! Only disappointment was not having a view of the sea but otherwise everything was perfect.

Bertram S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertram S

Marine Drive 49 was nothing short of exceptional.

Our stay at Marine Drive 49 exceeded all expectations. It offered the perfect balance of serenity and adventure, making it an ideal destination for families seeking a memorable getaway. The combination of picturesque surroundings, top-notch accommodations, and outstanding hospitality made this a vacation we will cherish for years to come. Marine Drive 49 is more than just a place to stay—it’s a haven where cherished family memories are made. We cannot recommend it highly enough and look forward to returning to create even more unforgettable experiences. Their genuine care and attention to detail truly enhanced our experience. Marine Drive 49 boasts a prime location right by the ocean.

Mandy S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy S

Very relaxing.

Boardwalk to walk along the beach is right across the street from the accommodation. 10-minute walk to a shopping centre.

Mafukazi M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mafukazi M

Peaceful.

Our stay was amazing, the location of the place was very convenient, close to the beach and convenient stores. Waking up to the breath of fresh air, sea breeze, and the sound of the beach was the highlight of our stay.

Samantha K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha K

Super convenient location, very comfortable.

As always, super helpful check-in service with loads of good advice from the host. Loved the recommendation for Charlie's restaurant nearby. We will be back next year and stay in the exactly the same place.

Eimmil S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eimmil S

Kan nie vir beter gevraag het nie.

Een van die beste plekke waar ons nog gebly het, veilig, netjies, rustig, alle nodige geriewe beskikbaar en ideaal geleë.

Michelle L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L

Lovely.

The stay was wonderful. The accommodation was perfect for our requirements, centrally located and close to the beach.

Frederick B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick B

Baie tevrede.

Dit is ons 3de keer wat ons hier bly en ons is, soos met die vorige kere, baie tevrede. Die eenheid is ruim, skoon, netjies en volledig toegerus. Die vensters het diefwering en die skuifdeur het 'n sekuriteitshek. Ons is baie vriendelik ontvang, die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Dit is ons 1ste keuse vir verblyf in Port Elizabeth.

Merle B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Merle B

Lovely unit but does however require some maintenance.

Enjoyable, great views and location.

Johan S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Waarde vir geld!

Lekker gebly. Aan al ons verwagtinge voldoen. Baie sentraal en naby die strand. Sal beslis aanbeveel.

Richard S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S

Superb coastal serenity.

Had a lovely peaceful stay.

Regan B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Regan B

Gerieflik.

Sommige handdoeke nie skoon nie. Andersins lekker gebly.

Mzwandile T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mzwandile T

I did enjoy every day.

It was great, not far from shopping and the beach.

Van G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Van G

Slaaplose nag, hele tyd gewonder of my bakkie veilig is.

Ligging is uitstekend, lekker groot yskas. Linne en handdoeke is afgeleef. Ligte wek nie in slaapkamer nie. Gordyn val van reeling af. Slegte reuk in woonstel. Parkering nie veilig volgens ons.

Rudolf G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Rudolf G

You have done a lot to ruin our stay in PE.

We were extremely disappointed with the quality of the apartment: concrete floor throughout the apartment with cracks and peeling paint (our garage at home is in a better state), stained walls, 2 creepy and rotten bathrooms, an ancient stove that only partially works, minimal kitchen furnishings and crockery, e.g. no 4 identical wine glasses, cheapest equipment in the apartment like refurbished but very strongly used and uncomfortable sofas, cheap lamps, ugly wall decoration, as a dining table just a bar table with three bar stools (for 4 people!). When it rains, it drips from the ceiling (be careful not to leave electronic devices on the table, otherwise you can throw them away!). The WiFi is so slow that the films on Netflix have to be interrupted and re-booted over and over. And obviously so was the use of the internet. The “garden” is also the parking space for various cars. All in all: a total disappointment. And all of this for R93105 for 2 months or 63 nights (= R1478 per day)! Everything paid well in advance. Yes, it looked good on the pictures, thank you! During these two months, we saw apartments with friends that were significantly larger, and perfectly equipped: modern kitchen with dishwasher, beautiful crockery, large bedrooms with carpeted floors, 2 modern bathrooms plus an additional guest toilet, stone slab floors, the whole apartment beautifully furnished, great pictures on the walls, beautiful lamps, a regular dining table with four chairs, a living room with good (and not run-down) sofas. A very nice garden with a pool and a lockable garage for two cars. The price of all of this: a little over half of what we paid! Everyone who saw our apartment said: they have really ripped you off!

Connie K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie K

Lekker naby als. Rustig en veilig.

Baie lekker gekuier. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Sal definitief weer daar bly as ons PE toe gaan.

Rika D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika D

Netjies. Sentraal. Goed ingerig.

Ons het heerlik gebly. Het veilig gevoel. Plek is baie netjies.

Jeanné P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanné P

Fantasties!

Ideaal vir 'n wegbreek saam met die gesin!

Ilané S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilané S

Netjies, skoon, modern.

Heerlike verblyf, klipgooi van die see af, naby winkels geleë. Sal vir seker weer van die verblyf gebruik maak.

Haylee P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haylee P

Die beste.

Dit het wekeliks gevoel asof jy by jou eie tuiste is. Ek sal beslis weer volgende jaar daar bly.

Dominique H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique H

Very pleasant.

No problem with check-in or check-out.

Marilyn D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn D

Gerieflik. Als is naby in staproete met mooiste uitsig. Stil. Veilig.

Lieflike, rustige, plek.

Frederick B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick B

Uitstekend.

Ons het baie lekker gebly. Was baie vriendelik ontvang. Mariliesh is baie vriendelik en behulpsaam. Die perseel was baie skoon, netjies, modern en ruim. Voertuig word veilig binne die perseel agter 'n elektroniese hek geparkeer. Dit is ons tweede keer wat ons daar gaan bly het. Ons sal enige tyd weer gaan.

Louise F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise F

Such a treat.

A wonderful location, views and lovely comfortable accommodation.

Tanya S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Hemels

Ons het 'n pragtige, netjiese, skoon woonplek gekry met alles wat nodig was. Dankie dat ons kon gebruik maak van jou plek - ons sal beslis weer daar kom bly.

Mary V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary V

Baie aangename ervaring. Presies wat ons gesoek het. Veilig en baie sentraal geleë.

Die bestuurder, Mariliesh Markey, wat 'n aangename persoon, het ons baie welkom laat voel. Het ons ook die versekering gegee dat ons haar te enige tyd kan kontak indien dit nodig sou wees.

Heidi V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Vriendelike diens, netjiese en skoon eenheid, heerlike verblyf. Ligging perfek.

Gasvrou baie hulpvaardig en vriendelik! Eenheid ten volle toegerus met alles wat benodig word vir selfsorgverblyf. Ingerig vir beurtkrag met beligting en gas.

Eileen N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen N

Sou verseker weer daar wil bly.

Ons was regtig beïndruk deur die netheid, en daar is aan alles voorsien.

Nelia S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia S

Alles wat ons nodig gehad het.

Heerlike ligging. Alles daar gehad wat ons nodig gehad het. Gerieflik en skoon. Privaatheid en veiligheid.

Jacobus Leon M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Leon M

Naweek-wegbreek saam met baba.

Die verblyf by Marine Drive 49 is baie netjies en skoon. Die ligging is uitstekend met die eenheid 100 m van die strand en stapafstand van winkels en restaurante. Die eenheid is ruim en het alles gehad wat ons benodig het. Die verblyf is regtig nie duur vir wat mens kry nie en is ware waarde vir geld.

Shana N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shana N

A well-appointed, comfortable and welcoming place.

Very conveniently located for restaurants and the Boardwalk where our conference was held. Mariliesch is a very responsive and organised host.

Christoff L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff L

Baie lekker en sal vir seker weer soontoe gaan.

Was baie lekker. Stil in die aand en naby als.

Anelle S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle S

Lieflik, netjies, skoon.

Vriendelik. Die plekkie was baie netjies en skoon. Pragtig en stapafstand van die strand.

Evette H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Evette H

Wonderful place to stay. Highly recommend accommodation. Very attentive host.

Very good. Will be back.

Andrie Z - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrie Z

Net wat ons gesoek het.

Privaat, goed geleë en lekker by die strand.

Simon N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simon N

Lekker gekuier.

Lekker gekuier, baie warm, maar see net oor die straat.

Albert C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albert C

Very pleasant. Close to the beach.

Would definitely stay here again.

Leane R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leane R

Comfortable and spacious, great location.

The apartment was very well equipped, spacious and comfortable with a great location at a good price. I would suggest twin beds in the second bedroom.

Hein C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hein C

Baie lekker gebly, goeie waarde vir geld.

Alles wat jy nodig het vir 'n lekker vakansie.

John N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John N

Comfortable and spacious in a good location.

Thank you for the good communication and assistance in checking in earlier. I really appreciate this. The accommodation is comfortable, spacious, and in a good location.

John Bernard D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John Bernard D

Aangenaam. Van die besoekers in die ander eenhede was egter raserig.

Goed ingerig en ook gedeeltelike voorsiening vir beurtkrag.

Gerhard D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D

Was aangenaam, het voorheen ook hier tuisgegaan.

Baie goeie ligging om vroegoggend op die strand te wees. Is gerieflik weg vanaf die hoofverkeer op die strandfront.

Fikile H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Fikile H

It was not good.

The property is advertised as an 8 sleeper with 3 bedrooms, but on arrival we found out it has only 2 bedrooms with a sleeper couch in the lounge. We were 3 couples and there was no privacy for the third couple.

Susan R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan R

Heerlik naby winkels en strand.

Regoor strand. Naby winkels. Rustige blyplek.

Ruan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ruan S

Good stay.

Good, clean place and the location is perfect. Because I was there for work I would've liked better WiFi, the WiFi was not good at all. The rest was perfect.

Amanda S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda S

Ruim kamer en kombuisarea.

Lyk nie presies soos op die prentjie nie, maar is gerieflik en ruim! Lekker naby die strand.

Linda S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Linda S

Teleurstellend.

Dit is bietjie teleurstellend aangesien die krane nie lekker werk nie, stort se dreinwater sukkel om uit te loop, die badkamer se badproppe werk nie, krane werk nie die kombuiswasbak se kraan lek verskriklik en water loop uit as jy dit in die wasbak tap. Die plek benodig baie werk, die kamer het ingelek toe dit reën en my pa se kant van die bed het natgereën. Ek dink ons betaal ongelooflik baie en die plek is in so 'n slegte toestand.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Beverley G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Beverley G

Comfortable and centrally located. Mariliech is friendly and responsive hostess.

Maybe the maintenance update is due soon. Cleaners need to be more conscious of hygiene standards. The hostess had to call Nomsa to clean the fridge.

Collette A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collette A

Overnight stay en-route home.

Cosy and just what we needed for our stay. Our host was very friendly and helpful.

Rika N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika N

Wonderlike ervaring en skoon.

Die gasvrou was baie behulpsaam. Die eenheid is skoon en ruim en alles wat mens nodig het vir 'n naweek weg.

Anneke L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke L

Baie lekker.

Baie goeie diens gekry.

Bruce J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce J

Excellent.

Mariliesh very accommodating with check-in and check-out times which helped a lot.

Ilzé L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilzé L

Absolutely stunning!

Marine Drive 49 have everything and more to make your holiday one to remember. See view great, and within walking distance to a swimming and surfing beach. Will highly recommend it!

Malan D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malan D

Alles great gewees, baie dankie.

Alles was soos gedink het gaan wees.

Ockie O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie O

Baie netjiese, goed toegeruste eenheid, sal beslis weer daar tuisgaan.

Goeie ligging en kon geen fout vind nie.

Frederick B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick B

Baie tevrede.

Ons het baie lekker gebly, is baie vriendelik ontvang. Verblyf is skoon, netjies en ruim. Baie goeie ligging. Sal weer daar gaan bly.

Lizette D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D

Baie mooi, skoon woonstel.

Goed geleë regoor die hoofstrand. Omgewing is ook skoon en rustig.

Maria P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria P

Ons het baie lekker gebly by Marine drive 49.

Dit is baie skoon en netjies en het al die fasiliteite wat 'n mens benodig. Sal beslis weer daar oorbly.

Samantha K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha K

Fantastic service.

Wonderful assistance from Mariliesh, I was not disappointed with her outstanding attitude and sparkling property where we stayed. We'll certainly make use her services again.

Frederick T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick T

Dit was 'n lekker ondervinding.

Gasvry. Veilig. Skoon. Netjies. Goed ingerig.

Hannelie S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S

Awesome.

So quiet. Clean. Very safe.

Juan N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juan N

Goldilocks Verblyf - Net reg.

Ek het nou al 'n paar keer by Marine Drive 49 gebly en ek dit sal altyd my eerste keuse bly wanneer ek in Port Elizabeth moet oornag. Marilesh is awesome en sy maak die reel van verblyf gerieflik en maklik. Ek kan Marine Drive 49 verseker aanbebeel.

Johanes K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johanes K

My verblyf en kuier in Marine Drive 49 was uitstekend.

Dankie aan Nicole, Liesl en Jo Ann dat julle in so 'n kort tydjie vir my en my gesin so 'n pragtige eenheid kon reël. Die eenheid was skoon asook die omliggende gebied is pragtig. Dis fantasties om die dolfyne in die oggend dop te hou. Die ligging is perfek, Meriliesh se ontvangs was vriendelik, die veiligheid was goed. Dit was lekker om by die nabygeleë plekke te gaan "galavant". Ek sien uit om binnekort weer van julle vriendelike diens gebruik te maak.

Hanfi N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanfi N

Gerieflik, skoon en basies wat mens nodig het vir 'n kuier in die stad.

Ondeursigtige gordyne sal 'n bonus wees, sodat straatligte nie inskyn nie.

Geert V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Geert V

Goeie ligging en fasiliteite.

Vriendelike en hulpvaardige diens.

Minette M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Minette M

Goeie posisie naby die see met 'n mooi uitsig.

Baie goed en baie netjies voorberei met vinnige diens indien benodig.

Drika K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Drika K

Klein en kompak, naby die lughawe soos ons dit wou hê.

Netjiese eenheid, ideaal vir oorslaap as jy gou by die lughawe wil kom.

Renato P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Renato P

Average stay.

The key box outside the gate, where one can leave the keys when leaving early, does not lock so leaving keys with gate remote is risky. Bathroom needs some repairs with the paint bubbling as a result of moisture damage, and layer of paint thereafter. Outside wall needs repair too. Otherwise a comfortable room.

Nellie B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Nellie B

Onveilig gevoel.

Kamer was netjies. Net 'n lae muur rondom. Gastehuis teen die straat. Gerieflik geleë, maar onveilig gevoel buite die eenheid.

Janey K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Janey K

Teleurgesteld.

Voorstelle wat opgemerk was. Dakplate moet vasgemaak word dat dit nie oplig en raas as wind waai nie, baie dakplate is stukke afgebreek wat oor stoep kom - stortmuur kort 'n skuur en verf - kamer waaier is erg geroes - kamer binnekort ook verf - linne is oud en het vlekke op - bed mat kan vervang word, is Baie oud. Handdoeke is oud en uit gewas - kombuis laaie en eetgerei was vuil. Slothouer met kode by hek waar sleutel gelos moet word is so stukkend, sleutel kon nie daar gelos word.

Pieter P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Puik plek. Vriendelike ontvangs.

Lekker gebly. Puik eenheid. Naby alles. Gaan beslis weer kuier.

Marie L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie L

Goeie waarde vir geld.

Goed ingerig en goedkoop vir die ligging!

Quintin V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin V

Uitstekend!

Baie vriendelike diens en uitstekende ligging.

Yvette Smith S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette Smith S

Lekker, gemaklik, goed geleë!

Dit was 'n baie lekker eenheid vir ons as gesin van 4. Dit is teen die see, met 'n pragtige dek en voetslaanpaadjies al langs die see af. Drawwers sal die omgewing baie geniet. Ideaal geleë en naby restaurante.

Annette S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette S

Uitstekend. Home away from home.

Ons het lekker gebly. Naby eetplekke en wandelpad langs die see.

Anita R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anita R

Lekker gebly.

Badkamer in ons eenheid het aandag nodig.

Natasha J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J

Perfect for relaxation. Perfection personified.

Mariliesh is a very friendly and helpful lady. The room we had was large, neat and comfortable. The kitchen well-stocked a definitely a come again.

John O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John O

Lekker geleë, lekker gebly.

By die see. Lekker area. Goed toegerus, skoon, netjies. Aangename gasvrou. Heerlik gebly.

Sureen H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sureen H

Die verblyf was ongelooflik gemaklik, gerieflik, scenic, skoon en nietjies en die mense buitengewoon vriendelik en behulpsaam.

Ons het die verblyf baie spesiaal gevind. Dit was ongelooflik gemaklik en baie gerieflik, uiters skoon en netjies. Die mense was buitengewoon vriendelik en behulpsaam en het uit hul pad gegaan om jou welkom te laat voel. Die plek is geleë met 'n scenic view wat uitkyk oor die see. Die seebries waai gereeld in deur die groot vensters en die wit van die linne gee 'n skoon en welkome gevoel. Die parkering was veilig en dit was 'n heerlike ervaring weg van die huis af.

Melinda J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda J

Een nag oorgeslaap, maklik en naby aan lughawe. Naby PnP en eetplekke. Kan see sien so oor die eerste klein duin en boardwalk.

Ons het net 'n slaapplek nodig gehad vir 1 nag. Mareliesh het ons bederf met vars sap, melk en bottel water in die yskas. Daar was genoeg handdoeke en plek was baie skoon en mooi modern toegerus. Die enigste klein ding wat wel aandag kan kry, is dalk die hitte? Daar is 'n staan waaier, maar ek dink lugversorging sal fantasties wees! Laat middag (Saterdag) het karre ook heelwat lawaai gemaak met toeters, maar deur die nag was dit stil.

Madelene H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Madelene H

Vriendelike ontvang met aankoms en goed gerus.

By aankoms het ons nie die eenheid gekry wat ons bespreek het nie. Die eenheid kort aandag en vuilgoed kan daagliks verwyder word.

Lydia T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia T

Baie groot waarde vir geld, pragtige omgewing.

Bed is hard, maar hul het spesiaal vir my 'n mattress topper opgesit. Dis heerlik met die strand wat oorkant die pad is en die pragtige staproete. Dis veilig en stil, baie gerieflik vir twee persone.

Adele M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M

Baie lekker gebly, veilig gevoel. Sal beslis weer daar bly.

Baie netjiese verblyf.

Yolande M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande M

Pragtige see-uitsig.

Ons is vriendelik ontvang en is alles vir ons uitgewys om ons verblyf gemaklik te maak. Die gastehuis eienaar het ons self kom ontmoet en seker gemaak dat ons onsself tuismaak. Die pragtige see-uitsig en geluid van branders in die nag was soos musiek in ons ore. Ons sal hierdie plekkie aan al ons vriende en kollegas verwys. Dankie vir heerlike verblyf.

Lucinda G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda G

Dit was heerlik! So netjies!

Ons het so lekker gebly. Mariliesh was fantasties, ons het so spesiaal gevoel. Sal definitief weer daar oorbly. Hopelik die keer langer kuier.

Bill C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bill C

Wonderlik! 10 uit 10!

Vrugtesap, water, en melk in yskas. Lekker koffie, verskillende tee, suiker, tot beskuit. Die dame is baie vriendelik. Dis 'n wonderlike plek, ek sal weer gaan.

Cameron G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameron G

Die beste ooit.

Baie goeie diens, veilige omgewing. Dis regtig waarde vir jou geld!

Lauren S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren S

Awesome.

Het 'n wonderlike naweek gehad, baie rustig. Diens was ongelooflik en eienaar baie wonderlik en vriendelik.

Danika S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danika S

Fantasties!

Ons het die verblyf vir Ironman gebruik en het so lekker gewerk. Alles was so mooi en stylvol. Ons sal dit beslis aanbeveel!

Eva H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eva H

Die flat is baie goed ingerig, gesellig en net 'n stap weg van die strand. Elke 4de dag was linne en handdoeke vervang met skoon handdoeke en linne.

Die plekkie was regtig besonder en mense baie vriendelik. Sou net verkies om private ingang te gehad het omdat daar ook 'n haar salon op die perseel is.

Nozizwe N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nozizwe N

We enjoyed our stay and the host was awesome.

The location was exact what we were looking for, just a walking distance to the beach.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het ons verblyf geniet en die gasheer was wonderlik.

Die ligging was presies wat ons gesoek het, net loopafstand na die strand.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elandre B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elandre B

Netjies en gerieflik.

Marliesh het ons vriendelik verwelkom en was baie gasvry.

Willem B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Presies wat die webwerf belowe.

Goeie en vriendelike ontvangs. Lekker gebly. Sal definitief aanbeveel.

Andre P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P

Baie skoon en netjies.

Verblyf het aan al ons verwagtinge voldoen. Sal definitief weer in toekoms daar bly.

Bramwill B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bramwill B

Ons het aangename verblyf gehad.

Dit was gerieflik geleë met maklike toegang tot die see en ander geriewe.

Leon S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Leon S

Disappointing - advertisement shows you get a beach view, but it is not so.

No security. Cannot leave windows open for fresh air and there is no air-con. The room is nice.

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 49, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6b416127410ef4cb64621717a23b1493a394259d2d4c94220524e37452f8e0d4ea34c1bffd9f0716565306513eb18fabe00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 49 Marine Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.989439846675 25.673255889549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang