Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marine Drive Manor

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Alastair James M
1 nag
5.0
Apr 2024

Great stay. Great space to enjoy time with friends. It is an old house so it has some old house challenges but very comfortable and good space. Well kitted out as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Marine Drive Manor
Thank you very much for the review, Alastair. We are happy to hear you enjoyed your stay and hope to see you again soon!

Cindy S
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Family 70th birthday celebration. Spacious, very well-appointed - delightful and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Marine Drive Manor
Thank you for the kind feedback, Cindy - we are very happy to hear that you enjoyed the stay and the celebrations!

Maria R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Die beste toegeruste vakansiehuis wat ons nog in was. Dit was heerlik om hier te kuier. Die eienaar was ongelooflik behulpsaam en vriendelik. Die huis is baie ruim en alhoewel ons net 4 redelike bejaardes (2 goed bejaard) was, is dit n baie gemaklike huis en kom mens nie in mekaar se pad nie. Alles wat jy nodig het en nog meer is beskikbaar. Die see is net oorkant die straat met 'n heerlike gemaklike wandelpaadjie langs die see. Daar is 'n goeie verskeidenheid boeke om te lees en ons sal beslis weer hier wil gaan uitspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Marine Drive Manor
Ons is baie bly om te hoor julle het so lekker gekuier en die huis en area geniet - hopelik sien ons julle gou weer!

Sharon R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

An exquisite home, ideal location, large garden and well secured. This accommodation is absolutely fantastic! The house is beautiful, well furnished, spacious and very well equipped. The garden is large and ideal for our dog. The swimming pool is a bonus and we used it often. The location is idyllic - right on the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Paul
Marine Drive Manor
Hi Sharon, thank you very much for your review! We are so happy to hear that you enjoyed your stay and the location and hope to see you again.

Kobus K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Gerieflik. Die ligging van 28 Marine Drive is puik, dit is regoorkant 'n bekende getypoel genaamd Jan Rabie Getypoel. Dit was gerieflik om elke nou en dan net oor te glip, sodat ons kinders kon gaan swem en visvang. Die huis leef baie lekker, en die groot stoep en swembad was ook 'n treffer. Ek sal die verblyf sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Marine Drive Manor
Baie dankie vir jou kommentaar - ons is baie bly julle en die kinders het die akkommodasie en die omliggende natuur so geniet - ons hoop om julle binnekort weer te sien!

Renate V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Ons het lekker gebly. Ons het baie lekker gekuier, alles was skoon en netjies. Die huis is goed geleë voor die Jan Rabie getypoel. Al wat nie vir ons goed was nie, was die selfoonopvangs. Ons het ook nie die WiFi se besonderhede gekry toe ons inboek nie, en ons moes rondbel om dit wel te kry, want dit staan ook nêrens nie. Die huis is wel toegerus met alle benodighede.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Marine Drive Manor
Hi Renate - baie dankie dat julle vir Marine Drive Manor gekies het vir julle naweek weg! Jammer oor die onduidelikheid aangaande die WiFi wagwoord, ons het wel die kwessie aangespreek en stuur die besonderhede saam met die ander inligting. Hoop ons sien julle binnekort weer!

Gerhard B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Ons was in Onrus met ń spanbou-geleentheid. Hierdie was een van 3 huise wat ons gehuur het. Ons het heerlik gebly. Ons gasvrou, Estelle, was uitstekend. Sy het uit haar pad gegaan om ons te help en is só vriendelik. Almal het die huis geniet. Dis uitstekend geleë met 'n heerlike swembad en letterlik by die see. Ons dink 'n uitgebreide gesin sal heerlik vakansie hou hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Marine Drive Manor
Hi Gerhard, ons is so bly om te hoor julle het die tyd by Marine Drive Manor geniet - kom kuier graag weer!

Natalie W
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Fantastic stay, will happily return. Amazing stay. Thanks, will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Marine Drive Manor
Thank you Natalie, we hope to see you again soon!

Brenda N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

The house worked so well for us, we absolutely loved our stay there!! Our family needed a very much special time away together. My Mother, two sisters and husbands, my two children with their partners, and my daughter-in-law. And my husband and his 27 year old son. Wow, that house worked perfectly for us, it couldn't have been any better. Thank you so much. We absolutely loved it there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Marine Drive Manor
We are so happy that you and the family enjoyed your time at Marine Drive Manor - please visit again soon!

Alfonso A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2021

Pictures on the internet do not do this property justice, wow factor. Location was fab. Everything you need for a short break or holiday is provided for you. The house is a short walk to the tidal pool, with a nice running/walking paved pathway along the beach. The pool was amazing. We had a very good experience and would definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Marine Drive Manor
Hi Alfonso, thank you for the kind words. So happy to hear that you enjoyed the house and surrounds as much as you did - looking forward to your next stay with us!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R9 000
per nag, vir 14 mense
Vanaf
R9 000
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 28, Vermont, Onrus, 7540, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZk2lYmKv4jkTsPKee5AzIOTDb31ekU2RycxSuQCIZmaW1vIoYV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 000 per nag, vir 14 mense 25 5 1 5 28 Marine Drive Vermont 7540 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.418006939901 19.162993580374

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang