Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marine Square 3 Bedroom Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: College-straat 6, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 960 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Marine Square 3 Bedroom Apartments is in Hermanus geleë en bied gehalte, selfsorgverblyf, gerieflik geleë binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die 4 woonstelle kan tot 5 gaste elk in sy 3 en suite-slaapkamers akkommodeer. Twee slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word terwyl die derde slaapkamer 'n enkelbed het. Al 3 slaapkamers het en suite-badkamers met óf 'n bad en stort óf slegs 'n stort. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.

Die oopplan-leefareas het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Buite kan gaste op 'n privaat balkon ontspan en die braaigeriewe wat beskikbaar is, geniet. Gaste kry ook veilige parkeerplek agter 'n hek op die perseel.

Marine Square 3 Bedroom Apartments is die perfekte basis vir gesinne wat Hermanus en die omliggende Overberg-areas verken.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • College-straat 6, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 960
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R3 960
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: College-straat 6, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0e2f740e47a04337b9c590754e91eac77f79503970e5ed988951bb842d2143dc7f1c776555f6c404b5a0e9efe754068e47a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 960 per nag (plek vir 5) 6 College Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4175381 19.24337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang