Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marine View

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Elma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie gemaklik. Uiters gerieflik en netjiese selfsorg-eenheid baie naby aan die Hermanus CBD.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gemoedsrus vir siel. Ontspanne atmosfeer, geen steurnis. Ontvangs deur eienaar eersteklas. Behulpsaam en gesels. Plek is netjies en skoon, ligging is perfek. Sal definitief weer daar gaan kuier en beveel die plek aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wimpy B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Puik verblyf. Lekker gebly en heerlik gestap. Alles is so naby verblyf. Ons 2de keer wat ons by Marine View tuisgaan en sal weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyne N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Netjies. Skoon. Gemaklike slaapplek. Modern. Die gastekamer was baie goed toegerus. Baie netjies, skoon, en die ligging is ideaal. Die slaapplek is ook baie gemaklik. Stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Verblyf uit die boonste rakke. Ek kan hierdie verblyf sonder enige voorbehoud aanbeveel. Dit was 'n baie spesiale 4 dae. Dankie Marietjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan G
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Relaxing and convenient. Very enjoyable stay. Beds were comfortable and it was surprisingly quiet despite being so centrally located. Close to town but tucked away in a small street. Passers-by can partially see into the unit, front door blinds need to be turned down for full privacy. Nice big shower and spacious bathroom. Will definitely come stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lientjie A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Fantasties! Baie skoon en netjies. Naby aan hoof besienswaardighede en toeriste hub en see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nerien C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Knus verblyf naby die see. Ek en my tiener dogter het by Marine View oornag vir 'n muurbaltoernooi. Dit was perfekte verblyf vir ons behoeftes. Die gasvrou was baie gaaf en vriendelik en het moeite gedoen om ons welkom te heet. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Ek sou dalk net 'n bietjie groter vullisdrom in die kombuis plaas vir gaste wat meer as een nag bly en 'n klein droograkkie in die kombuisie sou nuttig wees. Die eenheid is verder baie goed toegerus met gemaklike beddens, meubels, badkamer, beddegoed, kragpunte ens. en net 'n klipgooi van die kuswandelroete net oorkant die pad. Ons sal beslis weer daar oorbly as my dogter weer daar 'n toernooi het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Baie naby hospitale en seefront uitkykpunt. Heel sentraal en veilig. Die ingang tot die perseel is uit 'n stil en veilige systraat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Angelique V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Sielskos gewees! Baie dankie, jou plekkie was 'n aangename verrassing! So 'n ongelooflike positiewe ervaring gewees! Baie sentraal, sommer 'n stappie ingewerk! Mooi uitsig oor die see! Skoon en netjies! Sien jou vir seker weer!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 13, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d43f719480aef4b5c627bd769b0995ab9459085d0b7a05b170bae2c0fc9dc2717b73e1657efe2d12a3f3cea663514dfc257?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 13 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.421511841701 19.235804992066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang