Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marine View

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 53 resensies vir Marine View
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elma V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma V

Baie gemaklik.

Uiters gerieflik en netjiese selfsorg-eenheid baie naby aan die Hermanus CBD.

Desmond D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond D

Gemoedsrus vir siel. Ontspanne atmosfeer, geen steurnis.

Ontvangs deur eienaar eersteklas. Behulpsaam en gesels. Plek is netjies en skoon, ligging is perfek. Sal definitief weer daar gaan kuier en beveel die plek aan.

Wimpy B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpy B

Puik verblyf.

Lekker gebly en heerlik gestap. Alles is so naby verblyf. Ons 2de keer wat ons by Marine View tuisgaan en sal weer daar bespreek.

Lyne N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyne N

Netjies. Skoon. Gemaklike slaapplek. Modern.

Die gastekamer was baie goed toegerus. Baie netjies, skoon, en die ligging is ideaal. Die slaapplek is ook baie gemaklik. Stil omgewing.

Johann M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

Verblyf uit die boonste rakke.

Ek kan hierdie verblyf sonder enige voorbehoud aanbeveel. Dit was 'n baie spesiale 4 dae. Dankie Marietjie.

Jonathan G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan G

Relaxing and convenient.

Very enjoyable stay. Beds were comfortable and it was surprisingly quiet despite being so centrally located. Close to town but tucked away in a small street. Passers-by can partially see into the unit, front door blinds need to be turned down for full privacy. Nice big shower and spacious bathroom. Will definitely come stay again.

Lientjie A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lientjie A

Fantasties!

Baie skoon en netjies. Naby aan hoof besienswaardighede en toeriste hub en see.

Nerien C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nerien C

Knus verblyf naby die see.

Ek en my tiener dogter het by Marine View oornag vir 'n muurbaltoernooi. Dit was perfekte verblyf vir ons behoeftes. Die gasvrou was baie gaaf en vriendelik en het moeite gedoen om ons welkom te heet. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Ek sou dalk net 'n bietjie groter vullisdrom in die kombuis plaas vir gaste wat meer as een nag bly en 'n klein droograkkie in die kombuisie sou nuttig wees. Die eenheid is verder baie goed toegerus met gemaklike beddens, meubels, badkamer, beddegoed, kragpunte ens. en net 'n klipgooi van die kuswandelroete net oorkant die pad. Ons sal beslis weer daar oorbly as my dogter weer daar 'n toernooi het.

Johan H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H

Baie naby hospitale en seefront uitkykpunt.

Heel sentraal en veilig. Die ingang tot die perseel is uit 'n stil en veilige systraat.

Angelique V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V

Sielskos gewees!

Baie dankie, jou plekkie was 'n aangename verrassing! So 'n ongelooflike positiewe ervaring gewees! Baie sentraal, sommer 'n stappie ingewerk! Mooi uitsig oor die see! Skoon en netjies! Sien jou vir seker weer!

Gawie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie V

Skoon! Netjies en veilig. Ligging is fantasties.

Dankie, ons het dit baie geniet!

Edan V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edan V

Ons het elke oomblik geniet. Die uitsig was verskriklik mooi.

Ons het baie lekker gebly. Die plek was skoon en netjies en net oorkant die see naby winkels. Sal definitief weer gaan!

Adamarie M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adamarie M

Gerieflike, skoon en gesellige verblyf. Gasvrou vriendelik en baie behulpsaam.

Uitstekende ligging vir die wat die omgewing te voet wil verken. Naby restaurante en by die see. Gesellige, veilige en mooi verblyf. Eie tuintjie met stoele en tafeltjie om buite te sit. Veilige parkering vir jou motor. Sal vir seker weer gaan.

Jolanda V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda V

Mooi, netjiese, beste geleë plekkie om te kuier en rus in Hermanus!

So naby aan Ficks poele en dorp. Lekker stapafstand van sentraal dorp. Motor kan maar parkeer bly. Hoor en ruik lekker die see. Heerlike beddens en stort en genoeg kykgenot op die televisie as jy jou stapvoete wil rus.

David T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David T

A short stay in Hermanus.

A nice, comfortable, and very convenient flatlet within easy walking distance of the shops and the whales!

Marie S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S

Ligging en netheid uitstekend.

Gasvrou was baie vriendelik.

Glenda C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda C

Very pleasant stay.

Very neat and comfortable, friendly host, secure parking. A stone's throw from Ficks Pool and restaurant which is a must.

Judy S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy S

Rustige, netjiese blyplek.

Die gasvrou het ons verwelkom en baie tuis laat voel. Dit is 'n baie netjiese, gerieflike en veilige blyplek. Die see, winkels en restaurante is alles loopafstand wat dit baie gerieflik maak. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Christo V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Gasvrou is beskikbaar, maar respekteer jou privaatheid.

Stapafstand van besienswaardighede en inkopiesentrums.

Marietjie H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie H

Baie netjies, gerieflik, stapafstand van see en restaurante.

Klein maar gerieflik.

Surita D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita D

Heerlike 2 dae wegbreek.

Ons het 'n heerlike 2-dag wegbreek gehad by Marine View. Woonstel het alles wat jy nodig het. Marietjie is baie vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis weer daar gaan bly.

Pieter V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Puik ligging en goeie waarde.

Twee weke hier spandeer en die ligging kan nie beter nie, stapafstand van alles. Sou net graag 'n deur vir die badkamer wou hê. Kombuis is voldoende vir 'n naweekbesoek, maar vir langer besoeke is dit bietjie klein en mens kan net kos warm maak hier.

Johan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Lekker sentraal, geen probleme nie.

Naby alles, net die nodige in kamer, alles skoon en ontvangs en diens was puik.

Lorinda E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lorinda E

Quiet, clean and tidy, great hostess, great location.

Keep returning to Marine View as it offers all we need.

Anton G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G

Pragtige ligging en baie netjies.

Reg teen die see. Stapafstand na winkels en eetplekke.

Jonathan V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan V

Sielssaligheid en Charlotte het ons met ope arms ontvang en laat tuis voel asof ons al mekaar jare al ken.

Goeie ligging en baie naby alle eetplekke en ook naby die uitkyk plek vir walvisse. Ek sal dit weer boek in die toekoms.

Elma V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma V

Ongelooflike ligging en baie veilig.

Uitstekende waarde vir geld. Reg by Ficks Pool en loopafstand van Hermanus CBD asook naby Hermanus Dag Hospitaal. Veilige parkering agter sekuriteitshek.

Amanda V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Gerieflik, huislik, ontspanne.

'n Oase van rus en vrede! Wonderlike ligging.

Freda N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda N

Baie geniet, stapafstand na see en mooi uitsig.

Baie netjiese dorp. Groot verskeidenheid van winkels en eetplekke. Inwoners is baie behulpsaam. Uitkyk-punte by see is rolstoelvriendelik.

Petru K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petru K

Uitstekende gasvryheid beleef. Ons sal graag weer daar wil gaan bly.

Die eenheid is uitstekend geleë. Dit is by die see asook die staproetes wat al teen die kus af kronkel. Dit is ook binne stapafstand vanaf die sentrale gedeelte van die dorp waar 'n verskeidenheid restaurante en winkels is. Die plek is ook volledig toegerus.

Sherna S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherna S

Ek sal Marine View enige tyd aanbeveel.

Die selfsorgeenheid is uiters netjies en skoon. Die ligging is binne stapafstand van die see asook naby eetplekke en winkels. Marietjie is 'n uitstekende gasvrou wat ons onmiddellik tuis laat voel het. Sy was ook akkommoderend deur ons vroeg te laat inboek. Ek sal enige tyd weer van Marine View gebruik maak. Baie dankie Marietjie.

Shaun W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun W

Best place to stay in Hermanus.

We really enjoyed the location and the closeness of the sea. The place had everything you needed, fridge, microwave, and modern Samsung Smart TV. The place was clean and very comfortable. The outdoor sitting area with the chairs and table was also a nice touch.

Wynand P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand P

Uitstekende verblyf.

Ons verblyf was 'n pa en seun stap in die mooi omgewing. Met aankoms is ons warm verwelkom en het ons onmiddelik tuis gevoel. Marine View is baie goed geleë en bied netjiese, veilige akkommodasie vir twee mense. Dankie Marietjie, ons sal beslis weer by jou tuisgaan.

Herman V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Lekker en naby als wat jy wil hê.

Verblyf is tops, ligging is uitstekende waarde vir geld. Dit is skoon en netjies, veilig en almal vriendelik by aankoms. Sal beslis weer gebruik maak van die verblyf.

Klara D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klara D

Fantasties.

Dit was regtig so aangenaam gewees. Die plek was modern en baie netjies, stapafstand van die see af en oor die algemeen baie goeie ligging vir as jy gaan om Hermanus te leer ken. Sal dit definitief aanbeveel.

Rene Theunissen T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene Theunissen T

Heerlik ontspannend.

Die gastehuis is stapafstand van al die restaurante en staproetes. Baie vriendelike gasvrye gasvrou. Het die kuier baie geniet.

Paul D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D

Baie lekker.

Marine View is baie netjies, skoon en is baie sentraal geleë. Marietjie het ons vriendelik ontvang en het ons baie welkom laat voel. Sal Marine View beslis aanbeveel.

Aldridge J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldridge J

Die aangenaamste kuiertjie wat ons in 'n lang tyd beleef het. Die vriendelike ontvangs, ondersteuning en die uitstekende ligging het alles daartoe bygedra om ons kuiertjie die beste in 'n lang tyd te maak.

As geregistreerde toeriste gids sal ek Marine View met die grootste plesier aanbeveel. Die enigste redes wat Marine View van 'n 10/10 punte beroof is 3 aspekte wat die eienaar kan verander: Bedekking oor die stoepie voor sodat gaste ook die middag daar verversings kan geniet - 'n sambreel sal voldoende wees. 'n Twee-sny-toaster om ontbyt te regverdig, en 'n eenplaatstofie vir daardie eiers-en-spek ontbyt. Hou in gedagte dat reisigers nie altyd 3 etes per dag kan bekostig nie.

Wimpy B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpy B

Heerlik.

Modern, skoon en sentraal.

Lorinda E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda E

Kontemporêr, skoon, and gerieflik, en toegerus. Puik ligging en stapafstand van die middedorp, restaurante en see.

Ek gaan beslis weer daar bespreek en dit sal my voorkeur wees van vele, vorige selfsorgeenhede.

Tania G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania G

Uitstekende ligging! Mooi en netjiese plekkie.

Lekker naby alles. En reg oorkant die see. Gasvrou vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis weer daar gaan bly.

Anita T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anita T

Skoon gerieflik, privaat, naby restaurante etc.

Ons het geen klagtes nie, ons het baie lekker gekuier en nie gevoel of die gasvrou ons heeltyd dophou nie. Die verblyf kan ek aanbeveel. Die kombuis is net om kos op te warm ek sal dit nie aanbeveel vir langtermyn verblyf nie. Om elke dag uit te eet kan duur word en my man was baie lus om 'n vleisie te braai. Stoele in kamer is pragtig maar ongerieflik. Mop/besem, groter asblik word aanbeveel. Buitebraai sal ook baie help al is dit net skottelbraai. Voorsien dalk twee wynglase. Sou ook die opsie van 'n dubbelbed verkies het.

Koos B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos B

Goed, behalwe paar irritasies.

Voordeur geswel en kon nie behoorlik toemaak en sluit. Badkamer en toilet het geen deur. Geen tasserak. Tasse op vloer baie ongerieflik.

Loanne V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Loanne V

4 dae besoek aan Hermanus.

Stapafstand van dorp, eetplekke en staproete, asook baie naby aan die see. Gerieflik vir enkelpersoon.

Johan F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Baie stil plek.

Dit is baie naby aan die voetpaadjie en nie te ver se stap na die dorp.

Adelia L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelia L

Baie lekker gebly.

So naby alles en ons sal graag weer kom vir 'n wegbreek. Ons beveel dit graag aan.

Kerryn-lee C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerryn-lee C

Dit was wonderlik! Rustig! Lekker seelug en baie gerieflik!

Marietjie is 'n baie vriendelike vrou en het ons baie welkom laat voel. Dit was een van die beste plekke waarby ek al was wat op die perseel van die eienaar is.

Charlotte P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte P

Skoon. Ruim. Gerieflik geleë. Absolute plesier om daar te oornag.

Ontvangs is uitstekend en vriendelik. Ligging is loopafstand van alles af. Plek is ruim en skoon en is beter as wat ons verwag het. Daar kan dalk net gekyk word om die sportkanaal by te voeg vir rugby maar daar is genoegsame plekke in die omgewing om te gaan kyk.

Anneke B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke B

Stil en stapafstand van die middedorp af!

Marietjie is 'n fantastiese gasvrou en ons heerlik gerus.

Elmarie P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P

Goed geleë, skoon en veilige plek.

Ons het heerlik gekuier. Oulike, netjiese plek met alles wat nodig is. Goed geleë naby die see en met ’n see-uitsig. Kan oral stap. Naby winkels en restaurante. Baie vriendelike en omgee-gasvrou.

Brink A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brink A

Ideaal vir 'n naweekwegbreek!

Marietjie is baie behulpsaam en het ons welkom laat voel.

Robert H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert H

Modern, clean, friendly, basic but convenient for access to much that Hermanus has to offer.

The WiFi strength is not good. Netflix is available, but not usable. Not a full self-catering kitchen. The flooring is new but uneven because of water damage.

Liza-mari L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liza-mari L

Heerlik en gasvry!

Dit was perfek vir ons behoefte en baie netjies en skoon. Vriendelike ontvangs van die eienaar af.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 13, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d43f719480aef4b5c627bd769b0995ab9459085d0b7a05b170bae2c0fc9dc2717b73e1657efe2d12a3f3cea663514dfc257?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 13 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.421511841701 19.235804992066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang