Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marine View

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 13, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Marine View bied gerieflike verblyf in 'n privaat gastekamer op 'n woonperseel waar die eienaar ook bly. Die gastekamer is apart van die hoofhuis. Die huis is in Hermanus, net 450 m van die middedorp en restaurante af. Die perseel is oorkant die straat vanaf die see en in 'n rustige area met kuspaadjies wat tot by New Harbour en Grotto-strand strek.

Die gastekamer het slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mikrogolf. Die gastekamer het gratis WiFi en 'n TV met Netflix. Dit bied ook toegang tot sy eie privaat binnehof.

Die perseel is oorkant die gewilde Ficks-natuurpoel en restaurant. Hermanus is veral gewild vir walviskyk en kunstefeeste. Daar is ook verskeie markies aan die gang deur die jaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Héleret V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, rustig, goed toegerus. Heerlik gebly en lekker gerus.
Feb 2025
Nita V
Saam met lewensmaat
5.0
So lekker! Hermanus is 'n lieflike dorp vir enige kuiergas! En Marine View is baie sentraal - ons het oral gestap. Lekkerste was Fick's Pool wat klipg...
Sien meer
Jan 2025
Gérard D
5.0
Fine. Nice place to stay and very convenient.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Barbara B
5.0
Netjiese verblyf met ideale ligging. Hierdie gerieflike, blinkskoon, veilige blyplek het alles wat mens nodig het as basis om die uitsonderlike omgewi...
Sien meer
Sep 2024
Elma V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gemaklik. Uiters gerieflik en netjiese selfsorg-eenheid baie naby aan die Hermanus CBD.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Marinerylaan 13, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marine View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 13, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d43f719480aef4b5c627bd769b0995ab9459085d0b7a05b170bae2c0fc9dc2717b73e1657efe2d12a3f3cea663514dfc257?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 13 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.421511841701 19.235804992066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang