Marjaniek Wedding Venue and Guesthouse
Beskrywing
Die kamer het 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kamer het ook lugversorging, 'n haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en 'n mikrogolfoond met die nodige eetgerei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra fooi per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite het 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is ook lugversorging, 'n haardroër en 'n TV met DStv. Die kombuis het 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n stoof met die nodige eetgerei en kookgeriewe. Die suite het slaapplek vir 2 volwassenes.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra fooi per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n driekwartbed, en is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 10, of vir 3 volwassenes indien die beddens as driekwartbeddens opgemaak word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is ook lugversorging, 'n haardroër, kombuisie en TV met sekere DStv-kanale. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n stoof, basiese eetgerei en kookware toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra fooi per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n dagbed met 'n uittrekbed. Dit bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is ook lugversorging, 'n haardroër, 'n kombuisie en TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis is met 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, eetgerei en kookgerei toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra fooi per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n dagbed met 'n uittrekbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is ook lugversorging, 'n haardroër en 'n TV met DStv. Die kombuis het 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n stoof met die nodige eetgerei en kookgeriewe. Die kamer het slaapplek vir 4 volwassenes.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra fooi per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite het 'n koningingrootte-bed, driekwartbed en 'n slaapbank. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Daar is ook lugversorging, 'n haardroër, kombuis en TV met sekere DStv-kanale. Die kombuisie is met 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en basiese eetgerei en kookware toegerus. Die kamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en 3 kinders, 3 volwassenes en 2 kinders ouer as 12 jaar, of 4 volwassenes.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra fooi per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 2 privaat en suite-kamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n dagbed met 'n uittrekbed. Die eenheid het 'n groot oopplan-kombuis en -leefarea met 'n groot stoep waarop gaste kan ontspan of die plonspoel kan geniet. Die eenheid het slaapplek vir 6 volwassenes.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra fooi per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 82 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R104, Spruitfontein 45, Rustenburg, 0299, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang