Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marjaniek Wedding Venue and Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ezbeth D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Dit was 'n aangename plekkie. Behalwe vir die misverstand met die kamers, het ons lekker aand gehad en was baie rustig daar. Sal weer inboek indien ons weer in Rustenburg moet oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karin F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Fantasties gekuier. Baie lekker gastehuis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heinrich H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2021

Vriendelike ontvangs, luukse verblyf. Kamers is baie netjies en luuks gewees met lugversorger en goeie diens. 'n Groot kuierarea, waar familie en vriende heerlik kon braai en ontspan. Die ontbyt was heerlik en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marjaniek Wedding Venue
Marjaniek Wedding Venue and Guesthouse
Beste Heinrich Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is baie bly om te hoor dat julle julle kuiertjie by ons geniet het en hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike Groete Marietjie

Muriel M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2018

Puik. Baie dankie vir skoon en uiters gerieflike verblyf! Pragtige plaas!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjaniek Wedding Venue
Marjaniek Wedding Venue and Guesthouse
Beste Muriel Ons waardeer dat jy die tyd afgestaan het om vir ons so 'n goeie resensie te gee. Ons hoop julle kom gou weer vir ons kuier. Vriendelike Groete Marietjie

Marina O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2018

Beautiful. Pragtige verblyf, geleë in 'n pragtige omgewing. Familiekamer was netjies, skoon en gemaklik uitgelê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjaniek Wedding Venue
Marjaniek Wedding Venue and Guesthouse
Hi Marina Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons so 'n goeie resensie te skryf. Ons waardeer dit opreg en ons hoop om julle weer te sien as julle dogter weer kom dans, of as julle sommer net 'n bietjie wil kom ontspan. Vriendelike groete Marietjie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marjaniek Venue
Wedding

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 82 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R104, Spruitfontein 45, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeaeb10b9f7cb7a594146cf57ac2c50895a3b6b1189668b450c1cc314831f0206e5a881a5acd432aeccac2ec37ca83f60c344?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 R104 45 Spruitfontein 0299 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.75516 27.415133

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang