Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marjaniek Wedding Venue and Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marjaniek Venue
Wedding

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Marjaniek Wedding Venue and Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ezbeth D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ezbeth D

Dit was 'n aangename plekkie.

Behalwe vir die misverstand met die kamers, het ons lekker aand gehad en was baie rustig daar. Sal weer inboek indien ons weer in Rustenburg moet oorslaap.

Karin F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin F

Fantasties gekuier.

Baie lekker gastehuis.

Heinrich H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich H

Vriendelike ontvangs, luukse verblyf.

Kamers is baie netjies en luuks gewees met lugversorger en goeie diens. 'n Groot kuierarea, waar familie en vriende heerlik kon braai en ontspan. Die ontbyt was heerlik en waarde vir geld.

Marjaniek Wedding Venue and Guesthouse se terugvoer

Beste Heinrich
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is baie bly om te hoor dat julle julle kuiertjie by ons geniet het en hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike Groete
Marietjie

Marjaniek Wedding Venue and Guesthouse
Muriel M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel M

Puik.

Baie dankie vir skoon en uiters gerieflike verblyf! Pragtige plaas!

Marjaniek Wedding Venue and Guesthouse se terugvoer

Beste Muriel

Ons waardeer dat jy die tyd afgestaan het om vir ons so 'n goeie resensie te gee. Ons hoop julle kom gou weer vir ons kuier.

Vriendelike Groete
Marietjie

Marjaniek Wedding Venue and Guesthouse
Marina O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina O

Beautiful.

Pragtige verblyf, geleë in 'n pragtige omgewing. Familiekamer was netjies, skoon en gemaklik uitgelê.

Marjaniek Wedding Venue and Guesthouse se terugvoer

Hi Marina

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons so 'n goeie resensie te skryf. Ons waardeer dit opreg en ons hoop om julle weer te sien as julle dogter weer kom dans, of as julle sommer net 'n bietjie wil kom ontspan.

Vriendelike groete

Marietjie

Marjaniek Wedding Venue and Guesthouse
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 82 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R104, Spruitfontein 45, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeaeb10b9f7cb7a594146cf57ac2c50895a3b6b1189668b450c1cc314831f0206e5a881a5acd432aeccac2ec37ca83f60c344?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 R104 45 Spruitfontein 0299 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.75516 27.415133

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang