Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marlo Huis

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetweg 46, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Marlo Huis bied knus verblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel wat in die hartjie van Gordonsbaai geleë is. Dit is ideaal vir oornagverblyf of 'n sakereisiger.

Hierdie woonstel het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Hierdie spasie het ook 'n sitarea en 'n TV met stroomdienste. 'n Lessenaar en gratis WiFi is beskikbaar.

Buite hierdie woonstel is privaat braaigeriewe, 'n omheinde tuin en veilige parkeerplek. Hierdie verblyf is ongeveer 10 minute vanaf die winkels en stapafstand vanaf die see.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.7
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Ashleigh S
Saam met lewensmaat
5.0
Our stay was better than expected. It was the perfect place for a getaway. Definitely worth the money. Would go back there anytime.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Ilorna V
Gesin met klein kinders
5.0
Satisfying, peaceful, comfortable. It was very nice. Privacy was respected. Hosts were friendly and helpful. There were treats which we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Johan F
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker kuier in 'n vreemde plek, baie dankie! Baie lekker gebly. Sal enige tyd weer besoek. Alles was op goeie standaard, dankie!
Okt 2024
Timothy H
Saam met vriende
4.8
Friendly hosts, minimal issues, clean, good WiFi. Location was clean, few issues occurred during my stay and were resolved quickly. Gre...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Desmond W
Saam met lewensmaat
4.2
Cosy, clean and comfortable. Very comfortable. Definitely needs a larger fan, especially in the summer months.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Louisa & Martin Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Somersetweg 46, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marlo Huis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetweg 46, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1c0f86f2988567fc5419767e61305bd2630deaa690aef6e72f86a2e132916c01d933e07b61a4ad753bf95f86373dafdd3d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 7 5 1 4 46 Somerset Road Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.152482122022 18.869058422719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang