Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marlu Farm Camp

Kampeer/karavaan

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kampeer
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls

'n Opsionele driegang-aandete is vir alle gaste wat kamp beskikbaar.
'n Spyskaart is op versoek beskikbaar.
Alle geregte is tuisgemaak en deur die gashere voorberei. Etes word by die hoofhuis bedien.
'n Kontantkroeg slegs met aandete beskikbaar.
Gaste met vooraf bespreek.
Ontbyt is ook beskikbaar.
Braaipakke en varsgebakte produkte kan ook vooraf bestel word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R575
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R575
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R575
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 259, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7ebf55e5f3164fb2e6ab6263d75719df0c03c7999ba7c5efc4eb7260f1ebd08afe99b092a3ba243d032d0c734066ecb1bee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag, vir 2 mense Farm 259 Steytlerville 6250 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.213354628592 24.04204502084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang