Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marlu Farm Camp

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 259, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Vanaf R575 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Marlu Farm Stay is aan die voorheuwels van die Grootrivierberge naby Steytlerville in die Oos-Kaap geleë. Die Grootrivier loop regdeur die plaas. Marlu is ideaal vir spanbou- en pa-en-seun-naweke.

Die privaat kampterrein is uniek aangesien slegs een bespreking op 'n slag toegelaat word. Ongeag die grootte van die groep, word hierdie kampeerplek op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis bespreek.

Die driegang-aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar en 'n spyskaart kan op versoek voorsien word. Alle disse is tuisgemaak en word deur die gashere, Martin en Lucia, voorberei. Etes word by die hoofhuis bedien. 'n Kontantkroeg is slegs met aandete beskikbaar en moet vooraf gereël word. Ontbyt is ook beskikbaar en braaipakke en varsgebakte produkte kan vooraf bestel word.

Die verblyf is halfpad tussen Steytlerville en Willowmore, net 7 km vanaf die R329 geleë en is maklik toeganklik vir sedanmotors. Die plaas is ongeveer ewe ver vanaf Gqeberha (Port Elizabeth), Jeffreysbaai, Knysna, Oudtshoorn, Beaufort-Wes en Graaff-Reinet, en gaste kan die besienswaardighede van die streek hiervandaan verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lucia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Plaas 259, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R575
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R575
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 259, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7ebf55e5f3164fb2e6ab6263d75719df0c03c7999ba7c5efc4eb7260f1ebd08afe99b092a3ba243d032d0c734066ecb1bee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag, vir 2 mense Farm 259 Steytlerville 6250 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.213354628592 24.04204502084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang