Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Martinique 8

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocklaan 27, Martinique 8, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Martinique 8 is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 'n gesin van 6 in Shaka's Rock, net 300 m vanaf Thompsons Beach.

Die ruim woonstel spog met 'n uitsig oor die see, bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat 'n bad het. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis bied 'n uitsig oor die see en is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met die volledige DStv-pakket. WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n beskutte binnehof met 'n gasbraai, 'n houtdek wat 'n uitsig oor die see bied.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en is minder as 3 km vanaf verskeie winkels en restaurante.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Bianca L
Gesin met klein kinders
5.0
Ons was so beïndruk met Martinique 8. Prentjie mooi plek en die ligging is puik. Mooiste plek, ongelooflik mooi view. Nader aan die see kan jy nie kry...
Sien meer
Apr 2025
Werner G
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese verblyf. Gesin van 4. Tydperk 16-23 Junie 2024. Puik kliëntediens van Christine. Baie mooi en ruim eenheid, met die beste see-uitsig. Netj...
Sien meer
Jun 2024
Aletta S
Gesin met klein kinders
5.0
Ons kort verblyf was rustig en heerlik. Dit was presies wat ons wou hê. Ek kan die pragtige woning aanbeveel. Ek kan verstaan hoekom die eienaar besor...
Sien meer
Feb 2024
Anna-mart K
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! See uitsig is asemrowend. Baie moderne "homey" huis. Dit was uitstekend! Al ons verwagtinge was oortref. Christine is baie vriendelik en b...
Sien meer
Jan 2024
Engela H
5.0
Baie netjiese, gerieflike eenheid. Ja, ons sal beslis weer gaan.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Rocklaan 27, Martinique 8, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Martinique 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocklaan 27, Martinique 8, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA225d2be5d1a875015a403dcec123f986aff7b001828c60921770f1d6dd0c2867bd70f53404570d5a93c95136ac764b021ba6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 27 Rock Lane Martinique 8 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -29.518635455458 31.228758894022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011