Martinique 8
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 21
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Werner G - Jun 2024
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Martinique 8 se terugvoer
Hi Werner,
Baie dankie vir jou resensie. Altyd lekker om lekke mense te huisves! Hoop ek sien julle weer!
Aletta S - Feb 2024
Algehele gradering
Ons kort verblyf was rustig en heerlik.
Anna-mart O - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend! See uitsig is asemrowend. Baie moderne "homey" huis.
Lees meerEngela H - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjiese, gerieflike eenheid.
Carol-ann G - Jan 2024
Algehele gradering
Great luxurious sea view establishment!
Lees meerMartinique 8 se terugvoer
Dear Carol-Ann, thank you so much for your lovely review! You were awesome guests too.
Kind Regards
Christine
Marleen V - Des 2023
Algehele gradering
Familie, see vakansie, wonderlik, pragtige huis.
Lees meerMartinique 8 se terugvoer
Marleen, julle was puik gaste! Ek het jou mooi fotos van die rotse af so geniet! Dit was en is net 'n voorreg om gaste te hê wat jou plek mooi oppas en later net heeltemal deel raak van die sisteem. Dankie vir julle!
Liesl V - Des 2023
Algehele gradering
Vreeslike mooi plek en baie veilig!
Martinique 8 se terugvoer
Hallo Liesl,
Baie dankie vir jou mooi woorde! Waardeer dit opreg!
Groete
Christine
Santana L - Okt 2023
Algehele gradering
Stunning.
Martinique 8 se terugvoer
Hello Santana,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit is altyd vir my lekker om ou gaste terug te verwelkom!! Ek sien uit daarna om julle in die nabye toekoms weer te sien!!
Christine
Martinque 8
Piet L - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekend! Kon nie vir beter vra nie.
Cindy S - Mei 2023
Algehele gradering
Het vreeslik lekker daar gebly. Ons het die see-uitsig baie geniet.
Armin K - Jan 2023
Algehele gradering
'n Pragtige ruim, volledig toegruste en baie netjiese woonstel met 'n binnehof kuierplek asook 'n balkon met 'n onbelemmerde see uitsig, feitlik op die rotse geleë.
Jomarie N - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik gerus, pragtige uitsig en als wat 'n mens nodig het.
Susanna J - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige woonstel met die mooiste uitsig.
Ignaz S - Aug 2022
Algehele gradering
Die beste uitsig oor die see wat ons in jare gehad het.
Jimmy V - Mei 2022
Algehele gradering
Mooiste see uitsig, great akkommodasie en vriendelike eienaars.
Martinique 8 se terugvoer
Baie dankie Jimmy. Ek waardeer jou resensie.
Santana L - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig. Rus vir jou siel.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rocklaan 27, Martinique 8, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang