Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MH Guestfarm

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Erna G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

This was a great place to stay at MH Guestfarm and I will definitely come again. The farm is nice to stay at, thanks to the friendliness of the hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Fantasties. Wonderlike akkommodasie. Die beste nog. Teen die Krokodilrivier. Uiters behulpsaam met my gesondheidsprobleme. En die vriendelike honde. Ons gaan gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Rustig, natuurskoon, gerieflik. Mens voel uitgerus na die besoek aan MH Gastehuis. Die mense is vriendelik en laat jou soos deel van die familie voel. Dit is rustig langs die water en hulle ken die area goed. Ons het die stap na die waterval ook baie geniet. Hulle gaan regtig uit hul pad uit om die verblyf so lekker en gerieflik as moontlik te maak vir hul gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aliza
MH Guestfarm
Soos altyd is dit lekker om jou en jou gesin by ons te he! Julle is al deel van ons familie.

Alex D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Old world charm, fascinating place with amazing gardens and wildlife. Amazing place with incredible gardens. Feels super safe and is full of little magical corners you can get lost in. The accommodation is basic, clean, easy to find, and the host is friendly and very helpful. I would like to go back to experience this place again as one night was not enough. Totally recommend if you like the old world charm and magic of nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marno M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Relaxation. Enjoy the setup, no electricity outside and the environment should be beautiful if cleaned up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Myra M
1 nag
4.2
Mrt 2024

Amazing hosts! Our host met us at the gate and took us to our tented accommodation, which was better than we expected. Our host was amazing; she went out of her way to make sure we had everything we needed. The ablutions were comfortable and clean, and our tent was comfortable and clean. Bearing in mind that you are out in nature and it is not going to be spotless and perfect. I shared a tent with my daughter because we were doing the Elands half marathon the following day - the location was perfect for us. We did feel a bit vulnerable safety-wise because we could not lock ourselves in and kept valuables locked in the car, but other than that, the tent had everything we needed: cutlery and crockery, a kettle, a mini fridge, and enough plug points.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Jonell F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Fantastiese avontuur. Ons het heerlik gebly op die oord. Die gasvrou het ons onmiddelik tuis laat voel. Baie vriendelike diens. Die A-raam tente het alles wat mens benodig. Die oord se tuine is soos 'n prentjie uit 'n feë-verhaal. alles is net ongelooflik mooi. Die plek is netjies, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aliza
MH Guestfarm
Hi Jonell. Baie dankie vir die kuier kom gerus weer.

Angus J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Mooiste natuur, baie rustig en baie lekker. Die moosite plek langs die rivier. Alhoewel van die buggies oor die rivier verspoel is. Die mense is baie vriendlik, definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aliza
MH Guestfarm
Hi Angus, baie dankie. Ons is bly julle het dit geniet en hoop julle kom weer kuier.

Tommy A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Uit die boonste rakke. Was baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Aliza
MH Guestfarm
Hi Tommy, baie dankie vir jou resensie. Kom kuier gerus weer.

Max B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Very nice facilities, but due to roadworks on their doorstep the place is somewhat noisy. Very friendly people, great place, but until the roadworks are done one should avoid the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Aliza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R300
R300 R270
per nag, vir 2 mense
Vanaf R300
R300 R270
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 111 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montroseplaas, N4, Schoemanskloof, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a662f3a535ec38901b0b3d35e04ca4ff0eb1561462a9cd8f322a29b9dcb70836504e4f1e0f556978b3f57480a106e125622?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R300 nouVanaf R270 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 Farm Montrose N4, Schoemanskloof 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.451039500491 30.70625603199

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang