Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montrose River Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 30% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Shalom
B&B
Shekina
B&B
Sela
B&B
Shilo
B&B
Zion
Selfsorg
Zoe
B&B
Woonstel 1 - Selfsorg
Selfsorg
Woonstel 2 - Selfsorg
Selfsorg
Woonstel 3 - Selfsorg
Selfsorg
Rivierfront-tent 1
Tentekamp
Rivierfront-tent 2
Tentekamp
Luukse tent - Kiara
Tentekamp
Luukse tent - Nala
Tentekamp
Kampeerplek (Karavaan/Tent)
Kampeerplek
Gaste moet asb. hulle eie kamptoerusting saambring.
Selfsorg-tuinwoonstel
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Rook is verbode in al die eenhede. Daar is wel 'n aangewese rookarea buite.
Daar is 'n wasgoeddiens teen 'n ekstra koste per 5 kg-bondel.
Al die gastehuis- en selfsorgkamers 1, 2 en 3 het 'n TV met Openview.
Op die dag van vertrek moet alle kamers of woonstelle ontruim word, maar gaste is welkom om die res van hul dag op die perseel te geniet.
Let daarop dat die verblyf in 'n besige pad geleë is en dat dit soms besig en raserig raak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R300
R 300 R 210
per nag, vir 2 mense
Vanaf R300
R 300 R 210
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 97 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montroseplaas, N4, Schoemanskloof, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44d779dfadaabd834773474f7c5dffce29aa061e85c02f79dac472ebaa57f5eedae1a3119fd908d6dbc6820595a9b01ab9f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R300 nouVanaf R210 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 Farm Montrose N4, Schoemanskloof 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.451039500491 30.70625603199

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang