Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MH Guestfarm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Aliza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 48 resensies vir MH Guestfarm
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Erna G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna G

This was a great place to stay at MH Guestfarm and I will definitely come again.

The farm is nice to stay at, thanks to the friendliness of the hostess.

Daniel S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel S

Fantasties. Wonderlike akkommodasie.

Die beste nog. Teen die Krokodilrivier. Uiters behulpsaam met my gesondheidsprobleme. En die vriendelike honde. Ons gaan gou weer.

Ronel M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M

Rustig, natuurskoon, gerieflik.

Mens voel uitgerus na die besoek aan MH Gastehuis. Die mense is vriendelik en laat jou soos deel van die familie voel. Dit is rustig langs die water en hulle ken die area goed. Ons het die stap na die waterval ook baie geniet. Hulle gaan regtig uit hul pad uit om die verblyf so lekker en gerieflik as moontlik te maak vir hul gaste.

MH Guestfarm se terugvoer

Soos altyd is dit lekker om jou en jou gesin by ons te he! Julle is al deel van ons familie.

MH Guestfarm
Alex D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alex D

Old world charm, fascinating place with amazing gardens and wildlife.

Amazing place with incredible gardens. Feels super safe and is full of little magical corners you can get lost in. The accommodation is basic, clean, easy to find, and the host is friendly and very helpful. I would like to go back to experience this place again as one night was not enough. Totally recommend if you like the old world charm and magic of nature.

Marno M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marno M

Relaxation.

Enjoy the setup, no electricity outside and the environment should be beautiful if cleaned up.

Myra M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Myra M

Amazing hosts!

Our host met us at the gate and took us to our tented accommodation, which was better than we expected. Our host was amazing; she went out of her way to make sure we had everything we needed. The ablutions were comfortable and clean, and our tent was comfortable and clean. Bearing in mind that you are out in nature and it is not going to be spotless and perfect. I shared a tent with my daughter because we were doing the Elands half marathon the following day - the location was perfect for us. We did feel a bit vulnerable safety-wise because we could not lock ourselves in and kept valuables locked in the car, but other than that, the tent had everything we needed: cutlery and crockery, a kettle, a mini fridge, and enough plug points.

Jonell F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonell F

Fantastiese avontuur.

Ons het heerlik gebly op die oord. Die gasvrou het ons onmiddelik tuis laat voel. Baie vriendelike diens. Die A-raam tente het alles wat mens benodig. Die oord se tuine is soos 'n prentjie uit 'n feë-verhaal. alles is net ongelooflik mooi. Die plek is netjies, skoon en veilig.

MH Guestfarm se terugvoer

Hi Jonell. Baie dankie vir die kuier kom gerus weer.

MH Guestfarm
Angus J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angus J

Mooiste natuur, baie rustig en baie lekker.

Die moosite plek langs die rivier. Alhoewel van die buggies oor die rivier verspoel is. Die mense is baie vriendlik, definitief waarde vir geld.

MH Guestfarm se terugvoer

Hi Angus, baie dankie. Ons is bly julle het dit geniet en hoop julle kom weer kuier.

MH Guestfarm
Tommy A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tommy A

Uit die boonste rakke.

Was baie lekker en rustig.

MH Guestfarm se terugvoer

Hi Tommy, baie dankie vir jou resensie. Kom kuier gerus weer.

MH Guestfarm
Max B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Max B

Very nice facilities, but due to roadworks on their doorstep the place is somewhat noisy.

Very friendly people, great place, but until the roadworks are done one should avoid the place.

Gerhard K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K

Wat 'n lieflike plek. Vriendelike mense.

Niks is te veel gevra. Lekker stop op pad wildtuin toe of as jy Kaapse Hoop wil verken. Laat die kinders jou die waterval gaan wys teen die Krokodilerivier.

Hein F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hein F

An absolute gem in Schoemanskloof.

Lovely owners and manager.

MH Guestfarm se terugvoer

Hallo Daniel! Ons sien daarna uit om julle weer by ons te he.

MH Guestfarm
Vanessa H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa H

Very pleasant rustic tent stay, fun outside shower.

Nice rustic open tent, basic, take own necessities but lots of fun and pleasant, nice outdoor shower.

Mina J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mina J

Dit voel soos jou huis.

Vriendelik diens. Kindervriendelik.

Chantelle S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S

Ware rus en vrede.

Baie lekker plekkie sal enige tyd weer gaan. Vriendelike mense. Dit voel of jy in 'n oerwoud bly met vuurvliegies wat vlieg in die aand.

Corlia-machere V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia-machere V

Rustig.

Lekker in die natuur, die oulikste bestuurderes, sal beslis weer gaan.

MH Guestfarm se terugvoer

Hi Corlia, baie dankie vir jou resensie. Kom kuier gerus weer.

MH Guestfarm
Susanna E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna E

Gasvry, veilig en baie netjies en skoon.

Baie lekker gebly. Die woonstel was skoon en netjies. Kan dalk net bietjie opvul aan die bakkies, koppies en glase. Verder was dit regtig ongelooflik lekker. Baie dankie.

MH Guestfarm se terugvoer

Baie dankie vir jou review. Alhoewel daar toebeheore soos borde, eetgerei, glase ens is vir die aantal gaste in die eenheid, sal ons 'n paar ekstra kan voorsien, geen probleem!

MH Guestfarm
Thandeka N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandeka N

It was fantastic.

It was a nice and safe trip.

Nicolene G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene G

Weggesteekte goud.

Baie lekker, rustig en pragtige plaas. Sal dit regtig aanbeveel vir jong kinders. Daar is perde, hase, vissies en volstruise. Die rivier is loopafstand en daar is baie staproetes. Naby aan Nelspruit en Panorama-roete. Elke oomblik was lekker.

MH Guestfarm se terugvoer

Hi Nicolene, baie dankie dit was lekker om julle hier te hê.
Kom kuier gerus weer.

MH Guestfarm
Deon V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Lekker rustig.

Was rustig op die rivier.

Caryn P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caryn P

Nice romantic place for camping.

Cant wait to see the improvements from new management it can be a gem once it has been perk up and maintenance done.

Johan Steinberg S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Johan Steinberg S

Verkwikkend in lowergroen natuur.

Tent-akkommodasie gebruik. Kampablusies skoon/netjies. Net besonder moeilik toeganklik vir ouerpersone/gestremdes.

Conrad F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad F

Ons het lekker gerus en ontspan.

Die oord is baie netjies en ek sal dit regtig aanbeveel vir die persoon wat van kamp hou.

MH Guestfarm se terugvoer

Hi Conrad, baie dankie. Hoop ons sien julle gou weer!

MH Guestfarm
Daniel E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel E

Fantastiese tyd gehad en kon nie genoeg kry van die natuur nie.

Martin's Haven Guest Lodge and Function Venue sal ek definitief aanbeveel aan vriende, familie, kollegas ens. Dit was 'n wonderlike ervaring en pragtige omgewing om te rus en na die beeldskone natuur te staar.

MH Guestfarm se terugvoer

Hi, Daniel! Baie dankie vir jou terugvoer, dit was lekker om julle hier by ons te he en hoop om julle almal weer hier te sien!

MH Guestfarm
Sias J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias J

Rustig, pragtige natuur en goeie ligging tussen besienswaardighede.

Ek wens ek kon langer bly.

Suzette E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette E

Lovely setting, management especially friendly and very helpful, will be visiting Martin's Haven very soon again.

The Tent camps are very comfortable and with them each hidden from other tents makes it a beautiful setting and relaxing. The gardens and grounds are very well kept and clean.

Marita D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita D

Vriendelik, skoon en netjies.

Ons was baie vriendelik verwelkom, die oord is baie mooi, skoon en netjies. Het heerlik gekamp.

Merle C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle C

Mooi en groen.

Lekker rustig en private plaas. Verskriklik mooi en groen en oulike plaas met diere. Kinders het dit geniet - jammerte dit was so kort.

MH Guestfarm se terugvoer

Hi Merle, baie dankie, volgende keer kom kuier julle langer!

MH Guestfarm
Victoria S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria S

Lovely stay, really enjoyed our visit to the area.

Everything was clean, tidy. Beautiful nature surrounding our spot. With walks available on site.

Michaela S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Michaela S

Ongelooflik lekker.

Ons het baie lekker gekuier. Die mense hanteer mens asof hulle jou al jare lank ken. Baie dankie vir die vriendelike diens.

Adrie M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrie M

Wonderlike natuurervaring met baie behulpsame personeel.

'n Lekker wegbreek uit die stad. Pragtige omgewing met mooi staproetes.

MH Guestfarm se terugvoer

Baie dankie Adri, dit was ook lekker om julle te leer ken, kom kuier gerus weer!

MH Guestfarm
Truia B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Truia B

Gerieflik naby Malalane-hek.

Die gasvrou is baie vriendelik en gasvry en die plek is baie netjies. Dit is jammer dat ons net 1 nag daar was.

Estie K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estie K

Rustig, gesellig en ontspannend.

Ons was slegs vir een aand daar, maar het dit vreeslik geniet.

Helgaardt D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Helgaardt D

Great place to stay.

Nice place, very quiet upgrade our accommodation for free. Only problem: the garden cleaner made my wife feel very uneasy.

Paul S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Paul S

Lyk glad nie soos op foto's nie. Verwaarloos.

Vriendelike ontvangs, maar dis waar dit eindig. Perseel is verwaarloos en geen warm water in badkamer nie. Kamer skoon en netjies maar geen sitplek en geen waterglase nie.

MH Guestfarm se terugvoer

Good Afternoon Paul,

We have taken over Martins Haven Guest Lodge and Function Centre from the 1st of September.
We are currently waiting for Official Transfer to go through. There are a lot of changes happening.
We are Exited about our Future at Martins Haven - MH Guestfarm. Watch this space.

Servaas Prinsloo

MH Guestfarm
Johan D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan D

Wonderlik, maar baie vuil.

Die ligging en die plaas is absoluut pragtig. Die tuine is ook goed instandgehou. Dis net vreeslik teleurstellend dat die eenheid waarin ons gebly het vuil en vol spinnerakke was. Die kombuis was uiters vuil, asook die yskas was nog vol krummels en goed van vorige gaste. Die kombuis was swak toegerus met bitter min goed, maar dit word geadverteer as self catering. Die bank in die sitkamer is gebreek. As die instandhouding en netheid in die wooneenhede so goed was soos die buitekant, sal dit uitstekende verblyf wees. Ons sal nie weer daar oornag nie. Veral in Covid-tyd voel mens vir seker nie veilig indien 'n plek so vuil is nie. Toe ons met uitgaan dit onder die ontvangs se aandag gebring het, was die antwoord net "ai tog". Nie 'n verskoning of enigsins 'n verrassing nie, so hul is seker gewoond daaraan. Dis jammer, want die ligging is ongelooflik!

MH Guestfarm se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer ons waardeer dit. Ons is nuwe eienaars wat 'n maand terug oorgeneem het en ons in die proses om die oord van voor tot agter die oord op te knap, skoon te maak en te vervang waar nodig.
Ons vra hiermee omverskoning en hoop om julle terug te nooi en die veranderings saam met ons te geniet.
Van MH Guestfarm Span

MH Guestfarm
Elaine M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Elaine M

The beds and bathrooms are in an open-plan set up, no privacy and only 1 window. Toilet and shower on the other flat had water coming up and blocked. The other flat had no bedding. There was no extra blankets for cold nights. The rooms were dusty and very uncomfortable.

The area is beautiful and the farm itself. The setup and decorations has to be redone.

Veronica M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica M

Marvellous and adventurous.

We got a warm welcome, even extended our stay. Can you please put bar fridges in adults' rooms. That would be nice.

Sharleen G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharleen G

Absoluut 'n wonderlike verblyf-ervaring.

Asemrowende natuurskoon. Net wat ons nodig gehad het. Ablusieblok was te alle tye skoon en netjies. Het te alle tye veilig gevoel. Ons was selfs voorsien van genoegsame braaihout. Eienaars Martin, Annalize en natuurlik Quintin was die vriendelikheid van self. Jul het beslis 'n stukkie paradys hier. Kan nie wag om dit in die somer te sien nie.

MH Guestfarm se terugvoer

Sharleen, baie, baie dankie!

MH Guestfarm
Yolandi S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi S

Fantasties en baie relaxing.

Pragtige natuur en verblyf langs die rivier in die A-rame met kabbelende water in jou ore heelnag.

MH Guestfarm se terugvoer

Baie dankie, Yolandi!

MH Guestfarm
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Mike S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike S

Dit was baie rustig maar die badkamers was onvoldoende.

Die kampeerplekke was mooi in die skadu langs die rivier. Daar was geen elektriese punte nie en geen waterkrane by die kampeerplekke nie. Die badkamers was verouderd en daar was geen opwasplek nie. Kampeerders moet goed ingerig wees om hier te kamp.

MH Guestfarm se terugvoer

Ons het nie formele kamp/tent staanplekke nie en daar is nie elektriese punte nie, maar, sou iemand belangstel en vra, dan reël ons na die beste wat ons kan, onderworpe aan deelkrag en beskikbaarheid van verlengingskoorde.
Ja, kampeerders {tent / woonwa} moet goed ingerig wees en van egte bos-kamp hou. ☺
Die badkamers se voorkoms van buite is spesiaal "verouderd" om in te pas by die bos-idee.
Hoop dit verduidelik bietjie?
Ons vra om verskoning vir enige misverstand.

MH Guestfarm
Richardt L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Richardt L

Vriendelike personeel met goeie geriewe in 'n skoon omgewing.

Die omgewing waarin die lodge geleë is, is baie boomryk met groen tuine en baie spasie om te loop. Die kamer is groot en gerieflik toegerus. Die personeel was vriendelik en het ons welkom laat voel. Dit was baie aangenaam om daar te oornag.

Natasha B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha B

Lekker, maar ver van alles.

Ek en my ma was daar. Diens was goed.

Charlene B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene B

Baie beïndruk met die lodge self en Helen se gasvryheid.

Ek sal definitief weer gebruik maak van die lodge, dit was definitief waarde vir my geld - kliëntediens, vriendelikheid, netheid als in een pak kry mens nie sommer nie. Baie dankie Helen.

MH Guestfarm se terugvoer

Beste Charlene,

Baie dankie vir die terugvoer, dit word waardeer.

Groete,
Helen

MH Guestfarm
Hester V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester V

Baie lekker en rustig.

Die opsigter en eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het dit baie geniet, die plek is baie rustig en ons het lekker ontspan. Sal definitief weer daar bly.

Ross D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ross D

Interesting, but I won't recommend it.

The room is not as it appears on the website: single bed and very sparse. Linen was clean but tired and room needs a lick of paint and some brightening up. There are very annoying peacocks that call from about 2:30 am and the room was close to the very busy, heavy truck traffic road. Truck noise started around 4 am and as there is a T-junction close by, exhaust brakes from the trucks can be very load. If my family had been with me, we would not have stayed.

MH Guestfarm se terugvoer

Thank you for your very constructive and valid feedback.
The lodge is under new management and the upgrade began a couple of weeks ago - we know you'll see the difference should you visit us again.
With regards location, all our information on travel sites will be updated to include the wildlife noise and the fact that we are situated on the corner of the R539 (Schoemanskloof Road) and the N4. We're looking into ways to mask the road noise heard in 2 of our rooms. Martin's Haven does have other rooms on offer.
Our website will be updated soon. Once we have completed our upgrade, we'll be able to upload current photos.

MH Guestfarm
Rina N - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rina N

Mooi en lekker!

Vreeslike lekker verblyf. Heerlike kos. Gasvryheid wat mens laat voel asof jy 'n ou vriend is wat huis toe kom.

Vanaf R300
R300 R270
per nag, vir 2 mense
Vanaf R300
R300 R270
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 111 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montroseplaas, N4, Schoemanskloof, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a662f3a535ec38901b0b3d35e04ca4ff0eb1561462a9cd8f322a29b9dcb70836504e4f1e0f556978b3f57480a106e125622?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R300 nouVanaf R270 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 Farm Montrose N4, Schoemanskloof 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.451039500491 30.70625603199

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang