Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MH Guestfarm

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 111 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montroseplaas, N4, Schoemanskloof, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R300 R270 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

MH GuestFarm is 30 km vanaf Mbombela (Nelspruit) op die Montrose-pas en 41 km vanaf die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe geleë. MH Guestfarm is baie gewild vir sy skoonheid, hartlike ontvangs en goeie waarde vir geld, en is binne ry-afstand vanaf talle toeriste-besienswaardighede.

Die gastelodge beskik oor 'n verskeidenheid verblyfopsies, van en suite-dubbelkamers tot selfsorgwoonstelle en 'n unieke geleentheid om onder die Afrika-sterre in die gewilde A-raam-tenthuise van hout te slaap. Dit is ook selfsorgverblyf en bied gaste onbeperkte toegang tot die natuur. Kampeerplek word ook aangebied vir gaste met hul eie karavane of tente.

MH GuestFarm is 'n plaas met 'n paar volstruise, poue, swane en ander plaasvoëls. Die Krokodilrivier wat deur die lodge vloei, spog ook met die Montrose-waterval.

Die lodge is 90 km vanaf Krugerwildtuin, 10 km vanaf Sudwala-grotte, 80 km vanaf Graskop Gorge Lift, 40 km vanaf die Bourke's Luck-kolkgate en Chimp Eden, 20 km vanaf Kaapschehoop, 30 km vanaf die Waterval-Onder Zipline, 80 km vanaf die Sabie-watervalle, 80 km vanaf die Graskop-watervalle, 80 km vanaf die Hazyview Zipline, 94 km vanaf die Olifantpark by Malelane, 30 km vanaf Riverside Waterpark, 24 km vanaf die Long Tom-pas, 95 km vanaf Blyderivierspoort en 90 km vanaf God's Window.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Erna G
Saam met lewensmaat
5.0
This was a great place to stay at MH Guestfarm and I will definitely come again. The farm is nice to stay at, thanks to the friendlines...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Daniel S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Wonderlike akkommodasie. Die beste nog. Teen die Krokodilrivier. Uiters behulpsaam met my gesondheidsprobleme. En die vriendelike honde. O...
Sien meer
Okt 2023
Ronel M
Gesin met tieners
5.0
Rustig, natuurskoon, gerieflik. Mens voel uitgerus na die besoek aan MH Gastehuis. Die mense is vriendelik en laat jou soos deel van die familie voel....
Sien meer
Sep 2023
Jonell F
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese avontuur. Ons het heerlik gebly op die oord. Die gasvrou het ons onmiddelik tuis laat voel. Baie vriendelike diens. Die A-raam tente het a...
Sien meer
Mrt 2023
Angus J
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste natuur, baie rustig en baie lekker. Die moosite plek langs die rivier. Alhoewel van die buggies oor die rivier verspoel is. Die mense is baie ...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Aliza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Montroseplaas, N4, Schoemanskloof, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink MH Guestfarm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Schoemanskloof Mpumalanga
Vanaf R300
R300 R270
per nag, vir 2 mense
Vanaf R300
R300 R270
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 111 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montroseplaas, N4, Schoemanskloof, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a662f3a535ec38901b0b3d35e04ca4ff0eb1561462a9cd8f322a29b9dcb70836504e4f1e0f556978b3f57480a106e125622?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R300 nouVanaf R270 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 Farm Montrose N4, Schoemanskloof 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.451039500491 30.70625603199

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang