Marula Oase
Beskrywing
32 geplaveide staanplekke en 45 grasstaanplekke. Elke staanplek kan maksimum 4 persone en 1 voertuig op 'n slag akkommodeer. Water en elektrisiteit is beskikbaar by elke staanplek. Daar is 3 ablusieblokke en 2 gesinsbadkamers. Daar is ook 'n badkamer beskikbaar vir liggaamlik gestremdes. Wasgoedgeriewe en 'n losstaande toilet is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Elektrisiteit en water
Huisreëls
R100-skoonmaakfooi per dag. Skoonmaakdiens moet gereël word by ontvangs.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Gaste moet asb. hul eie opwasmiddel en vadoeke saambring.
Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito:
R200 op alle eenhede met slaapplek vir 2 tot 7 gaste.
R400 op alle eenhede met slaapplek vir 12 tot 24 gaste.
Hierdie bedrag sal eers 7 werksdae na vertrek terugbetaal word indien geen breekskade gevind word nie.
Let asb. dat alle breekskade eers afgetrek sal word.
Let ook asb. dat die deposito verbeur sal word indien die eenheid nie in 'n goeie toestand gelaat is nie.
Indien die deposito-betaling per kaart gemaak word, word 'n R20-adminfooi afgetrek wanneer die deposito terugbetaal word.
Gaan asb. die inhoud van die chalet na met behulp van die aftieklys wanneer jy inklok.
Indien jy versuim om dit op die inklokdatum te doen, sal ons aanvaar dat jy instem dat die inhoud van die chalet in orde is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die boma-chalets is oopplan-kamers met 'n dubbelbed en slaapplek vir 2. Die kombuisie is toegerus met 'n klein tweeplaatstoof en oond, mikrogolfoond en yskassie. Die badkamer bevat 'n stort of bad en die eenheid het 'n plafonwaaier. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste moet asb. hul eie handdoeke, opwasmiddel en vadoeke saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
R100-skoonmaakfooi per dag. Skoonmaakdiens moet gereël word by ontvangs.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Gaste moet asb. hul eie opwasmiddel en vadoeke saambring.
Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito:
R200 op alle eenhede met slaapplek vir 2 tot 7 gaste.
R400 op alle eenhede met slaapplek vir 12 tot 24 gaste.
Hierdie bedrag sal eers 7 werksdae na vertrek terugbetaal word indien geen breekskade gevind word nie.
Let asb. dat alle breekskade eers afgetrek sal word.
Let ook asb. dat die deposito verbeur sal word indien die eenheid nie in 'n goeie toestand gelaat is nie.
Indien die deposito-betaling per kaart gemaak word, word 'n R20-adminfooi afgetrek wanneer die deposito terugbetaal word.
Gaan asb. die inhoud van die chalet na met behulp van die aftieklys wanneer jy inklok.
Indien jy versuim om dit op die inklokdatum te doen, sal ons aanvaar dat jy instem dat die inhoud van die chalet in orde is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Boshuis is 'n selfsorg-eenheid met 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, stoof en mikrogolf toegerus. Handdoeke, skottelgoedwasmiddel en vadoeke word nie voorsien nie. DStv met sekere kanale is beskikbaar. Dié eenheid het 'n privaat braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
R100-skoonmaakfooi per dag. Skoonmaakdiens moet gereël word by ontvangs.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Gaste moet asb. hul eie opwasmiddel en vadoeke saambring.
Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito:
R200 op alle eenhede met slaapplek vir 2 tot 7 gaste.
R400 op alle eenhede met slaapplek vir 12 tot 24 gaste.
Hierdie bedrag sal eers 7 werksdae na vertrek terugbetaal word indien geen breekskade gevind word nie.
Let asb. dat alle breekskade eers afgetrek sal word.
Let ook asb. dat die deposito verbeur sal word indien die eenheid nie in 'n goeie toestand gelaat is nie.
Indien die deposito-betaling per kaart gemaak word, word 'n R20-adminfooi afgetrek wanneer die deposito terugbetaal word.
Gaan asb. die inhoud van die chalet na met behulp van die aftieklys wanneer jy inklok.
Indien jy versuim om dit op die inklokdatum te doen, sal ons aanvaar dat jy instem dat die inhoud van die chalet in orde is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die berg-chalet het 2 slaapkamers, 1 badkamer en slaapplek vir 6 mense. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea is oopplan met 'n selfsorgkombuis wat volledig toegerus is met eetgerei en breekware. Daar is 'n privaat braai-area en onderdak-parkeerplek beskikbaar. Die eenheid het nie 'n TV nie. Gaste moet asb. hul eie handdoeke, opwasmiddel en vadoeke saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
R100-skoonmaakfooi per dag. Skoonmaakdiens moet gereël word by ontvangs.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Gaste moet asb. hul eie opwasmiddel en vadoeke saambring.
Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito:
R200 op alle eenhede met slaapplek vir 2 tot 7 gaste.
R400 op alle eenhede met slaapplek vir 12 tot 24 gaste.
Hierdie bedrag sal eers 7 werksdae na vertrek terugbetaal word indien geen breekskade gevind word nie.
Let asb. dat alle breekskade eers afgetrek sal word.
Let ook asb. dat die deposito verbeur sal word indien die eenheid nie in 'n goeie toestand gelaat is nie.
Indien die deposito-betaling per kaart gemaak word, word 'n R20-adminfooi afgetrek wanneer die deposito terugbetaal word.
Gaan asb. die inhoud van die chalet na met behulp van die aftieklys wanneer jy inklok.
Indien jy versuim om dit op die inklokdatum te doen, sal ons aanvaar dat jy instem dat die inhoud van die chalet in orde is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Log Cabin het 2 slaapkamers, 1 badkamer en slaapplek vir 4 mense. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea is oopplan met 'n selfsorgkombuis wat volledig toegerus is met eetgerei en breekware. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite is daar 'n privaat braai-area en onderdak-parkeerplek beskikbaar. Gaste moet asb. hul eie handdoeke, opwasmiddel en vadoeke saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
R100-skoonmaakfooi per dag. Skoonmaakdiens moet gereël word by ontvangs.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Gaste moet asb. hul eie opwasmiddel en vadoeke saambring.
Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito:
R200 op alle eenhede met slaapplek vir 2 tot 7 gaste.
R400 op alle eenhede met slaapplek vir 12 tot 24 gaste.
Hierdie bedrag sal eers 7 werksdae na vertrek terugbetaal word indien geen breekskade gevind word nie.
Let asb. dat alle breekskade eers afgetrek sal word.
Let ook asb. dat die deposito verbeur sal word indien die eenheid nie in 'n goeie toestand gelaat is nie.
Indien die deposito-betaling per kaart gemaak word, word 'n R20-adminfooi afgetrek wanneer die deposito terugbetaal word.
Gaan asb. die inhoud van die chalet na met behulp van die aftieklys wanneer jy inklok.
Indien jy versuim om dit op die inklokdatum te doen, sal ons aanvaar dat jy instem dat die inhoud van die chalet in orde is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Oudekraal-chalet het 2 slaapkamers, 1 badkamer en slaapplek vir 6 mense. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n oopplan-leefarea met 'n stapelbed en 'n selfsorgkombuis wat volledig toegerus is met eetgerei en breekware. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite is 'n privaat braai-area en bedekte parkeerplek beskikbaar. Gaste moet asb. hul eie handdoeke, opwasmiddel en vadoeke saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
R100-skoonmaakfooi per dag. Skoonmaakdiens moet gereël word by ontvangs.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Gaste moet asb. hul eie opwasmiddel en vadoeke saambring.
Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito:
R200 op alle eenhede met slaapplek vir 2 tot 7 gaste.
R400 op alle eenhede met slaapplek vir 12 tot 24 gaste.
Hierdie bedrag sal eers 7 werksdae na vertrek terugbetaal word indien geen breekskade gevind word nie.
Let asb. dat alle breekskade eers afgetrek sal word.
Let ook asb. dat die deposito verbeur sal word indien die eenheid nie in 'n goeie toestand gelaat is nie.
Indien die deposito-betaling per kaart gemaak word, word 'n R20-adminfooi afgetrek wanneer die deposito terugbetaal word.
Gaan asb. die inhoud van die chalet na met behulp van die aftieklys wanneer jy inklok.
Indien jy versuim om dit op die inklokdatum te doen, sal ons aanvaar dat jy instem dat die inhoud van die chalet in orde is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Uitsig Huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers in die hoofhuis en 'n derde, aparte kamer met 'n badkamer onder die huis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Daar is 'n stapelbed in die leefarea. Die leefarea is oopplan met 'n selfsorgkombuis wat volledig met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus is. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite is daar 'n privaat braai-area en onderdak-parkeerplek beskikbaar. Gaste moet asb. hul eie handdoeke, opwasmiddel en vadoeke saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
R100-skoonmaakfooi per dag. Skoonmaakdiens moet gereël word by ontvangs.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Gaste moet asb. hul eie opwasmiddel en vadoeke saambring.
Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito:
R200 op alle eenhede met slaapplek vir 2 tot 7 gaste.
R400 op alle eenhede met slaapplek vir 12 tot 24 gaste.
Hierdie bedrag sal eers 7 werksdae na vertrek terugbetaal word indien geen breekskade gevind word nie.
Let asb. dat alle breekskade eers afgetrek sal word.
Let ook asb. dat die deposito verbeur sal word indien die eenheid nie in 'n goeie toestand gelaat is nie.
Indien die deposito-betaling per kaart gemaak word, word 'n R20-adminfooi afgetrek wanneer die deposito terugbetaal word.
Gaan asb. die inhoud van die chalet na met behulp van die aftieklys wanneer jy inklok.
Indien jy versuim om dit op die inklokdatum te doen, sal ons aanvaar dat jy instem dat die inhoud van die chalet in orde is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 366 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Afdeling 38, Buiskop Plaas, Eersbewoon-weg, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang